Jump to ratings and reviews
Rate this book

Die Pro

Rate this book
Tiaan is dik vir almal wat hom weer die see wil indwing. By die skool kan hulle nie ophou praat oor hoe die golwe dié vakansie was nie. Glo elke dag perfek. Oh well, great vir hulle, dink Tiaan. Hoop hulle het dit geniet. Daar is seker nie ’n wet wat sê ’n mens móét elke dag in die see lê net omdat jy daar naby woon nie. Maak hom in elk geval siek, ouens wat meer oor surf praat as iets anders. Dink seker hoe meer jy daaroor praat, hoe beter surfer maak dit jou.
Met Dirkie was dit anders. Hulle twee kon net sowel verlede jaar die skool gelos en heeldag by die see rondgehang het. Wat het al daardie skoolgaan Dirkie in elk geval gebaat? Sy lewe sou baie meer beteken het as hy liewer die poele bekyk het as om hom moeg te leer aan Wiskunde en sulke snert.
En toe drop hy hom. Dirkie, die ou wat altyd vir die grootste golwe kans gesien het, Dirkie, sy beste pel, drop hom solied. En hy wat Tiaan is, bly alleen agter om te verduidelik.

112 pages, Paperback

First published January 1, 1997

17 people are currently reading
101 people want to read

About the author

Leon de Villiers

22 books6 followers

Ratings & Reviews

What do you think?
Rate this book

Friends & Following

Create a free account to discover what your friends think of this book!

Community Reviews

5 stars
18 (26%)
4 stars
19 (28%)
3 stars
18 (26%)
2 stars
9 (13%)
1 star
3 (4%)
Displaying 1 - 6 of 6 reviews
Profile Image for ImyReads.
153 reviews2 followers
November 10, 2023
Ek lees dit as my vaste werk vir Afrikaans. En om eerlik te wees, dit was eintlik baie goed. Ek was aangenaam verras deur die diepte van hierdie boek. Ek hou van Tiaan, en sy karakter was akkuraat vir die tienerervaring en die hantering van hartseer. 4🌟
I read this as my set work for Afrikaans. And to be honest, it was actually really good. I was pleasantly surprised by the depth of this book. I like Tiaan, and his character was accurate to the teenage experience and dealing with grief.
1 review
Read
February 7, 2022
Ons wil die boek koop, dit is nogal dringend dit is vir Graad 9. Hoegaan ek tewerk om die boek in die hande te kry.
Kinder raak agter in die skool met die voorgeskrewe boek. Skool het glad nie in voorraad nie.
Help asseblief.
Profile Image for Suné Smith.
50 reviews
April 17, 2023
This is not my type of book I would like to read. This book was not very exciting to read
Displaying 1 - 6 of 6 reviews

Can't find what you're looking for?

Get help and learn more about the design.