Jump to ratings and reviews
Rate this book

Lewe - Las of Lus?

Rate this book
LEWE - LAS OF LUS? Die kwaliteit van jou lewe is ?n keuse. Alles in jou lewe het jy op een of ander onderliggende vlak gekies. Daar is geen slagoffers nie. Ons word daagliks met uiteenlopende keuses gekonfronteer. In wese is daar net een van twee vertrekpunte. Die lewe is ?n las, vol struikel blokke en pyn , of ? die lewe is ?n avontuur vol geleentheid, plesier, vreugde, liefde en vryheid. In deel een, vind jy vyf faktore wat die lewe moeilik maak en pyn veroorsaak. Hierdie dinge veroorsaak dat die lewe ?n las word. Jy kan dit oorkom deur na die onderliggende oorsake te kyk en jou persepsies, waardes en denk-patrone te verander. In deel twee word vyf stappe na ?n vervullende lewe vol geluk, liefde en vryheid, uitgespel. Dit is faktore wat jou lewe ?n lus maak. Hierdie boek is vir oud en jonk bedoel. Jy is nooit te oud of the jonk om ?n kwaliteit lewe te kies nie. Jy word uitgenooi om by hierdie opwindende avontuur en ontdekking ? wat ons lewe noem ? aan te sluit.

220 pages, Paperback

First published October 31, 2011

About the author

Ratings & Reviews

What do you think?
Rate this book

Friends & Following

Create a free account to discover what your friends think of this book!

Community Reviews

5 stars
0 (0%)
4 stars
0 (0%)
3 stars
0 (0%)
2 stars
0 (0%)
1 star
0 (0%)
No one has reviewed this book yet.

Can't find what you're looking for?

Get help and learn more about the design.