Jump to ratings and reviews
Rate this book

Serenade

Rate this book
Norita het haar hart in die wêreld se romantiese stad verloor, dalk vind sy dit hier terug. Maar kan sy haar hart vertrou – en die aantreklike man wat hier in Parys haar pad langs kom?

153 pages, Kindle Edition

Published October 1, 2011

1 person is currently reading
2 people want to read

About the author

Helena Hugo

56 books8 followers
Helena Hugo het haar loopbaan as aktrise begin, maar skryf en vertaal deesdae voltyds. Benewens talle boeiende verhale oor verskillende genres heen, is sy ook regisseur en skrywer van radiodramas en -vervolgverhale. Luisteraars sal haar veral vir Blinkwater en Mooi mense onthou. Sy het ook al drie keer die eerste plek in die Sanlam/RSG-skryfkompetisie gewen en haar drama Swane is met 'n ATKV-Woordveertjie bekroon. Helena en haar man, Henk, woon in Roodepoort en het drie volwasse kinders.

Ratings & Reviews

What do you think?
Rate this book

Friends & Following

Create a free account to discover what your friends think of this book!

Community Reviews

5 stars
3 (60%)
4 stars
1 (20%)
3 stars
1 (20%)
2 stars
0 (0%)
1 star
0 (0%)
No one has reviewed this book yet.

Can't find what you're looking for?

Get help and learn more about the design.