Jump to ratings and reviews
Rate this book

Franse briewe: Pos uit Provence

Rate this book

186 pages

First published January 1, 2008

2 people are currently reading
36 people want to read

About the author

Marita van der Vyver

45 books141 followers
Marita van der Vyver is the author of a dozen novels, a collection of short stories, two collections of humorous essays, picture books for children, many short stories and essays in anthologies, and regular columns in newspapers and magazines. Her books have been published in English, Dutch and German, and her first novel, published in English as Entertaining Angels, became a bestseller and was translated into twelve languages. She lives in France with her family.

Marita van der Vyver is die skrywer van ’n tiental romans, ’n bundel kortverhale, twee versamelings van humoristiese essays, prenteboeke vir kleuters, talle kortverhale en essays in versamelbundels, en gereelde rubrieke in koerante en tydskrifte. Haar boeke word deurgaans in Engels, Hollands en Duits vertaal na die sukses van haar eerste roman vir volwassenes, Griet skryf ’n sprokie, ’n literêre sensasie wat in sowat ’n dosyn tale gepubliseer is. Twee van haar romans, Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom en Dis koue kos, skat, is verfilm. Sy woon in Frankryk saam met haar familie.

Ratings & Reviews

What do you think?
Rate this book

Friends & Following

Create a free account to discover what your friends think of this book!

Community Reviews

5 stars
12 (16%)
4 stars
30 (41%)
3 stars
27 (37%)
2 stars
3 (4%)
1 star
0 (0%)
Displaying 1 - 3 of 3 reviews
Profile Image for Kitten.
794 reviews4 followers
May 10, 2017
Dit was vir my asof daar iets uit Franse Briewe kortkom, daai iets wat van Die Hart van ons huis so 'n lekker boek gemaak het. Miskien is dit omdat die stories aanvanklik in 'n tydskrif verskyn het; ek het die gevoel gekry die stories is geskryf om by 'n rubriek se lengte te pas terwyl die stories in ander versamelings geskryf is om die storie self te vertel.
Profile Image for Annalise.
15 reviews
February 1, 2015
Hierdie boek het ek begin lees op n treinrit vanaf München na Neuchâtel in Switzerland. Dit was rondom Kerstyd en ons was oppad om vir familie te gaan kuier.
Wat lekker was aan hierdie boek, was dat mens elke hoofstuk so vir himself kon lees en dan weer n ruskansie kon vat. Baie van die situasies het ek al self beleef, miskien net om n ander manier in n ander land. Een van my gunsteling hoofstukke was die een waar die skryfster wonder oor mense wat nie tyd het om te lees nie. Ek wonder ook daaroor.

Profile Image for Geraldine.
9 reviews28 followers
November 19, 2012
Lovely light reading that allows you to escape from your everyday life, to everyday life in France (which, of course, is just so much more romantic!). Really enjoyed it. It is basically a collection of columns Marita van den Vyver wrote for the women's magazine "Sarie", but well worth reading it, even if you follow her monthly column.
Displaying 1 - 3 of 3 reviews

Can't find what you're looking for?

Get help and learn more about the design.