Jump to ratings and reviews
Rate this book

Suurlemoen!

Rate this book
Daar is ’n paar basiese reels wanneer jy jou eerste band begin … 1. Besluit vooraf watter soort musiek julle wil maak. 2. Neem jou tyd om lede vir jou band te kies. 3. Moenie op iemand in jou eie band verlief raak nie. Ons het al die reëls oortree …

159 pages, Paperback

Published January 1, 2008

66 people are currently reading
593 people want to read

About the author

Jaco Jacobs

331 books110 followers
Jaco Jacobs grew up in a small Karoo town in South Africa, where he fell in love with books at a very young age. His writing career started at school, with his participation in numerous competitions for aspiring writers, and the publication of his first short stories in magazines.
At 18 he wrote his first youth novel, Pretpark, which was later published by Human & Rousseau.

Jaco has published more than 180 books for children and young people, including picture books, collections of children’s verse, and non-fiction. More than a million copies of his books have been sold and for the past few years, he has been one of the bestselling authors in the South African market.

In addition to this, he has translated more than 300 children’s books into Afrikaans, among them four Tintin titles as well as books by Michael Rosen, Chris Riddell, Charles Fuge, Julia Donaldson and Jessica Townsend. He believes humour is one of the key ingredients in an enjoyable children’s book, and his books, such as My ouma is ’n rock-ster and Wurms met tamatiesous, and his translations are characterized by a strong element of fun.

Jaco was awarded the Alba Bouwer Prize (twice), the MML Literature Award, the Elsabé Steenberg Prize for Children’s Book Translation, the South African Translator’s Institute Award for Children’s Book Translation, the Tienie Holloway Medal, the Scheepers Prize, the Rapport/kykNET Prize and the C.P. Hoogenhout Medal, and has won twenty-nine ATKV Children’s Book Awards (the only book award in Afrikaans where children get tot vote for their favourite books). In 2008, his youth novel Suurlemoen! was named an international IBBY Honour Book. Two of his novels for teenagers, Suurlemoen! and Oor ’n motorfiets, ’n zombiefliek en lang getalle wat deur elf gedeel kan word, have been adapted into full-length feature films.

In 2018, translations of ’n Goeie dag vir boomklim (A Good Day for Climbing Trees) and Oor ’n motorfiets, ’n zombiefliek en lang getalle wat deur elf gedeel kan word (A Good Night for Shooting Zombies) were published internationally by acclaimed British publisher Oneworld, and the Italian edition of A Good Day for Climbing Trees was released in 2019. A Good Day for Climbing Trees and A Good Night for Shooting Zombies were both longlisted for the prestigious Carnegie Award.

Jaco is also a freelance journalist, columnist and long-distance runner who has completed the Comrades Marathon twice. He lives in Bloemfontein with his wife, Elize, two daughters, Mia and Emma, as well as two-and-a-half dogs, a cat and a pet python.

Ratings & Reviews

What do you think?
Rate this book

Friends & Following

Create a free account to discover what your friends think of this book!

Community Reviews

5 stars
86 (26%)
4 stars
86 (26%)
3 stars
92 (28%)
2 stars
30 (9%)
1 star
25 (7%)
Displaying 1 - 11 of 11 reviews
Profile Image for Carolien.
1,059 reviews139 followers
January 6, 2018
The story line is familiar - teenagers forming a rock band, the love interest, the break-up and the final success. What sets this one apart is Jaco Jacobs's believable characters and great sense of humour. He has the ability to bring completely disparate items together in his narrative and to provide a very entertaining read in the process - the sub-title says it all: "A story about rock, love and a garden gnome". The lay-out is clever and supports the overall tone and he should get an extra star for the reference to The Hitchhiker's Guide to the Galaxy on page 142.

From the other reviews I notice that it is a prescribed book for Afrikaans and just wish we had such fun books to choose from all those years ago. Thoroughly enjoyed this one.

Profile Image for Amanda.
1,154 reviews
August 22, 2025
“Zane sê altyd ’n mens wag tot die pôpô vanself die fan strike, dis nie nodig om die ding te gooi nie.” (p.48) “Om Frik se stem te gebruik om te giggel, is soos om ’n rockkitaar te gebruik om Twinkle twinkle little star te speel. Dit klink net nie reg nie.” (p.29) Dit is stellings soos hierdie wat my na my eie post-its wil laat gryp, en maak dat ek Suurlemoen! sommer baie geniet het.
In tienervriendelike taal geskryf, met volop grafiese detail wat wissel van die befaamde geel post-it notas, na foto’s, handgeskrewe nota’s, (beslis nie altyd netjies nie) en selfs volledige lirieke, kan mens eenvoudige nie verveeld raak nie. Dit gee ’n uitstekende kykie in die leefwêreld van hoërskoolleerlinge.
Zane en Tiaan loop hulle vas in die musiekonderwyser, meneer Marx, wanneer hulle vir Mozart rooi lipstiffie gaan aansit. Dit verander hulle koers van twee ouens wat saam kitaar tokkel na lede van ’n band wat deelneem aan ’n landswye kompetisie. Kompleet met ’n liefdesdriehoek wat dinge beduiwel, ’n meisie met houding wat dromme kan speel dat dit dreun, en ’n tuinkabouter wat nuwe werf kort, om ’n paar van die sukseselemente te noem.
Suurlemoen! is aanvanklik so lank gelede as 2007 gepubliseer deur Lapa Uitgewers. Sederdien het dit twee uitgawes en vele herdrukke beleef en steeds bly dit gewild genoeg om nou ’n derde druk te regverdig. Omdat dit aanvanklik uitgegee is voordat ek die lekkerte van jeugverhale ontdek het, is ek bly dat ek die nuwe druk met die treffende omslag kon bekom. Die teikenmark is waarskynlik tieners van ongeveer 12 en ouer.
Die gedrukte boek, e-boek asook 'n studiegids in gedrukte en e-formaat, is beskikbaar op Lapa Uitgewers se webwerf.
Profile Image for Riana.
143 reviews3 followers
February 8, 2015
‘n Voorgeskrewe werk vir Afrikaans op skoolvlak (asook Afrikaans 101, dus my rede vir keuse), met ‘n kom-ons-laat-die-boek-cool-lyk ontwerp en ‘n het-al-gehoor storielyn. Tog het Suurlemoen! my aangenaam verras en my daar in laat slaag om nie net die verhaal vermaaklik te vind nie maar ook telkemale hardop te lag.

Arme Tiaan Fourie wil net ‘n gewone lewe lei sonder om te veel aandag te trek. Met ‘n vriend soos Zane is dit egter vêr van moontlik. Na ‘n petalje met ‘n lipstiffie, ‘n Mozart-beeldjie en ‘n oorentoesiastiese musiekonderwyser, bevind hy homself skielik in ‘n band saammet ‘n baie mooi meisie en lirieke oor limonade.

Soos reeds gesê voel die storie-idee effe afgesaag (Wie het nog nie ‘n fliek gesien oor hoërskoolkinders wat ‘n band begin en aan ‘n kompetisie deelneem nie?), maar tog slaag dit daarin om vars genoeg voor te kom om die aandag te trek. Die storie word aangebied met alles van gewone teks tot post-it notes, skoolseun skribbelinge, masking tape en foto’s. Ek dink dit dien as wonderlike motivering vir minder gretige lesers en doen wondere om die aandag te hou. Kinders wil tog nie ‘n verhaal lees wat vervelig lyk nie. Verder is dit ‘n bonus dat die storie in Afrikaans neergepen is. Meeste Afrikaanse kinders voel nogsteeds gemakliker daarmee om stories in hulle eie taal te lees, aldan cliché of nie.

Suurlemoen! se taalgebruik sal natuurlik by menigte onder bespreking kom. Die teks is vryelik geskryf soos wat die karakters sou praat – hulle tik woorde onderstebo op ‘n calculator en drink lemonade in pleks van limonade. Alhoewel hierdie storie maklik en natuurlik gaan lees (vir jonger lesers altans), moenie hoop dat dit enige woordeskatopknapping gaan doen nie. Maar, ten minste gaan dit tieners aan die lees kry; en soms is die storie dalk meer werd as die taalgebruik.

Al bevat hierdie boek die gewone oordrewendheid (“Zane het in sy sestien jaar op aarde al meer liefdesteleurstellings gehad as wat Vind Diesel push-ups gedoen het.”), suursappigheid en emosionele wispelturigheid van tipiese tienerliteratuur (en –karakters), het die storie tog my aandag geboei. Daar was selfs ‘n paar werklike “diep” oomblikke. My gunsteling aspek van die verhaal was die suurlemoentema wat skitterend deurgetrek is.

“My hart is ‘n suurlemoen ... en jy is suiker ... Kom ons maak lemonade! “

‘n Vermaaklike, inspirerende en verfrissende lees vir almal so rondom 10-14 jaar (gee of neem ‘n paar) wat ‘n bietjie suur voel!
Profile Image for Mieke.
35 reviews
September 30, 2023
Ek moes hierdie boek lees vir skool so ek was nie Baie gelukkig dat ek dit moes doen nie. Ek is nie n groot fan van Afrikaanse boeke, movies of net die taal in general nie. Maar hierdie boek was eintlik reedelik goed. Die tienner drama en "kabouterliefde" was so goed en interesant om te lees. So ek Sal die aanbeveel vir tienner tussen soos 12-14. n Mens Kan Baie relate met die hoek en eks nogal bly ek moes die lees.
Profile Image for Saskia DK.
20 reviews
January 5, 2023
'n Lekker-lees boek vir tieners. Sticky note prentjies om jou aandag te hou en 'n komiese ondertoon.
Vriendskap, onskuld en musiek.
13 reviews
Read
December 11, 2025
Ek het hierdie boek Al 11 Kerr gelees(ek weet dit is baie)
Sam nooit moeg raak vir dit Nie.
Profile Image for Keroppi.
11 reviews
November 22, 2023
Firstly, I'll admit it, Jaco Jacobs is CARRYING the Afrikaans literature world BUT this does not mean this was a great book. Whether it was the dreaded love triangle trope or the fact I was forced to read this for school (or both) this book was simply ok. Overall, I'd say 2.5/5
Profile Image for Felicia.
153 reviews41 followers
February 2, 2017
This book is written in my home language, Afrikaans, but I had some trouble finishing it. The main reason being that I prefer English books, always have and always will. The other factor was the heavy amount of slang (Afrikaans mixed with English). Nevertheless, it was an entertaining book with humour throughout.
Displaying 1 - 11 of 11 reviews

Can't find what you're looking for?

Get help and learn more about the design.