"'n Mens kan vir iemand anders ook lief word. Wat bepalend is, is die keuse wat 'n mens dan maak." Dié raad kry Klara de Wet, jong huisvrou in die vyftigerjare, tydens die Europese reis wat sy met haar eerste tjek vir skryfwerk onderneem. (Van agterblad)