What do you think?

Die Tyd Van Die Kombi's
Koos Kombuis se vorige outobiografie, Seks & Drugs & Boeremusiek, was pretensieloos, eerlik, skreeusnaaks én hartroerend. Hierdie is sy Voëlvry-memoir en hy skryf met dieselfde rou eerlikheid en selfspot oor sy herinneringe van daardie tyd. Hy bely daar is dinge wat hy lank probeer ontken het, daarom kon hy nou eers daaroor skryf. En al is hierdie sy persoonlike blik op die mense en gebeure rondom die Voëlvry-toer, beskryf dit terselfdertyd ’n belangrike deel van die onlangse Afrikaanse musiekgeskiedenis – vanaf Piekniek by Dingaan tot by Oppikoppi.
- GenresBiography
Paperback
First published January 1, 2009
About the author
Koos Kombuis
24 books17 followersKoos Kombuis (born André le Roux du Toit, 5 November 1954) is a South African musician, singer, songwriter and writer who became famous as part of a group of anti-establishment maverick Afrikaans musicians, who, under the collective name of Voëlvry (directly translated meaning "Free as a bird"; in Afrikaans "voëlvry" is synonymous to the words "fugitive" and "outlaw"), toured campuses across South Africa in the 1980s, to "liberate Afrikaans from the shackles of its past". Fellow musicians of this movement were Johannes Kerkorrel and Bernoldus Niemand (James Phillips).
They were a younger generation Afrikaner who didn't believe in apartheid and didn't toe the ruling National Party line. This movement coined the term "Alternative Afrikaner" for themselves. Kombuis is something of an icon among certain South Africans who consider him the guru of Afrikaans rock music and father of non-conformist Afrikaans culture.

Ratings & Reviews
Friends & Following
Create a free account to discover what your friends think of this book!
Community Reviews
Displaying 1 - 3 of 3 reviews
February 7, 2011
'n Interessante perspektief van die Voëlvry musiekera van 'n man wat (meestal) daar was.
Kombuis skryf die verhaal so asof hy dit aan jou vertel oor 'n koppie koffie of 'n bier. Die verhaaltrant spring tussen onderwerpe en periodes wat partymaal die gevoel van 'n rou, ongepoetste storie meedeel. Dit is nie altyd 'n slegte ding nie.
Hy ontbloot baie persoonlike dele van sy verhouding met Johannes Kerkorrel (Ralph Rabie): Van 'n onderhoud toe Kerkorrel nog Rabie die joernalis was by Rapport, tot Kerkorrel se hardverskeurende einde in 2002.
Al kry jy niks anders uit Kombuis se tweede memoir nie, sy eerste-handse weergawe van die gebeure van sy "Tyd van die Kombi's" is 'n vermaaklike oorvertelling van 'n belangrike tyd in Suid-Afrika se geskiedenis.

May 28, 2013
Interessant! Nie mooi verpoeier nie, klink of Koos dit uit homself moes skryf.
Read
January 15, 2013Really awesome! Was very helpful in making me understand the time and happenings of the 80s :)
Displaying 1 - 3 of 3 reviews