Jannes Erasmus’s Reviews > Sing, Mamma, sing > Status Update
Jannes Erasmus
is on page 182 of 298
Soos Braam vorder in sy beroep sien mens hoe sy skryfstyl en taalgebruik verander.
— Mar 19, 2025 10:40AM
Like flag
Jannes’s Previous Updates
Jannes Erasmus
is on page 198 of 298
Theresa raak nogsteeds groot saam Braam, al is hy 38.
— Mar 19, 2025 08:37PM
Jannes Erasmus
is on page 184 of 298
Die feit dat Theresa Braam se persoonlike briewe met ons deel in die boek is merkwaardig.
— Mar 19, 2025 10:43AM
Jannes Erasmus
is on page 168 of 298
"As mens niks weet nie, sou jy niks vermoed nie."
— Mar 19, 2025 06:53AM
Jannes Erasmus
is on page 168 of 298
Dalk was die goeie tye wat vinnig gekom en lank gebly het te goed om waae te wees? Insluitend die melanoom en die egskeiding.
— Mar 19, 2025 06:44AM
Jannes Erasmus
is on page 168 of 298
Dalk was alles te goed om waar te wees? Met die melanoom op Braam se voorkop en die egskeiding.
— Mar 19, 2025 06:44AM
Jannes Erasmus
is on page 168 of 298
Dalk was alles te goed om waar te wees? Met die melanoom op Braam se voorkop en die egskeiding.
— Mar 19, 2025 06:43AM
Jannes Erasmus
is on page 155 of 298
Die positiewe energie wat nou nie ophou nie wil cir my sê iets is aan die kom. Iets baie hartseer
— Mar 19, 2025 04:20AM

