Ask the Author: Anria Breed

“Ask me a question.” Anria Breed

Answered Questions (5)

Sort By:
Loading big
An error occurred while sorting questions for author Anria Breed.
Anria Breed Om te weet dat jy 'n glimlag op iemand se gesig kan sit, sonder dat jy in dieselfde vertrek as daardie persoon hoef te wees. En natuurlik ... hoop. Dit is goed om iemand hoop te gee!
Anria Breed Moet nie opgee nie. Glo in jouself.
Anria Breed Emma Roux, Die Geheim van die Geroeste Volla. Die tweede boek in die jeugreeks!
Anria Breed Ek wil skryf. Ek dink ek raak iesegrimmig as ek nie skryf nie - so dis beter vir die mense om my as ek net skryf.
Anria Breed My nuutste boek is: Emma Roux, Die Raaisel van die Raam - 'n jeug speurverhaal en ek moes dit per opdrag van my uitgewer skryf vir die nuwe jeugreeks wat nou gepubliseer is.
Die idee van Emma het vanself gekom, ek dink Emma het dit aan my vertel toe ons ontmoet het.

About Goodreads Q&A

Ask and answer questions about books!

You can pose questions to the Goodreads community with Reader Q&A, or ask your favorite author a question with Ask the Author.

See Featured Authors Answering Questions

Learn more