Goodreads helps you follow your favorite authors. Be the first to learn about new releases!
Start by following Koos Stadler.
Showing 1-2 of 2
“Ons was die godvresende Gideonsbende wat ons land teen die bedreiging van die kommunis en die Antichris verdedig het. Swapo was vir ons die vergestalting van alles wat boos was. Hulle was die donker mag wat kommunisme en ’n immorele wêreldorde na Suidwes (en uiteindelik Suid-Afrika) sou bring. Dit was immers die boodskap wat deur al die jare by my ingeprent is – en dit was maklik om te glo dat ek aan die regte kant geveg het.”
― Recce: Kleinspan-operasies agter vyandelike linies
― Recce: Kleinspan-operasies agter vyandelike linies
“short-lived. “Enemy right!” came”
― Recce (E): Small Team Missions Behind Enemy Lines
― Recce (E): Small Team Missions Behind Enemy Lines

