Goodreads helps you follow your favorite authors. Be the first to learn about new releases!
Start by following Ivor Swartz.
Showing 1-5 of 5
“In die tronk doen hulle ten minste ’n bietjie moeite om jou te leer hoe om weer in die samelewing te probeer inpas. Niemand leer die samelewing hoe om jou terug te ontvang nie.”
― Die verlore seun vannie Gaatjie
― Die verlore seun vannie Gaatjie
“Dis moontlik dat ons so ingekruip raak in ons stories van seer en ons pad na verligting daaruit dat ons geen empatie het vir ander se pyn nie; dat ons nie bewustelik dink daaraan dat ons nie die enigstes is wat deur ’n gebeurtenis geraak is nie. Ons pyn en genesing raak ons afgod, en ander moet op eiers trap rondom ons of van hul pyn vergeet totdat ons klaar gely het.”
― Die verlore seun vannie Gaatjie
― Die verlore seun vannie Gaatjie
“Dis wat elke verlore kind nodig het: om deel van ’n opbouende gemeenskap te wees, al is dit nie hul oorspronklike gemeenskap nie. Al is dit ’n aangenome gesin, ’n saamgestelde gesin, ’n kerk, vriende of ’n pleeghuis. Solank verlore kinders net ’n plek het om hul skoene uit te skop, asem te haal en met hoop na hul stories te kyk.”
― Die verlore seun vannie Gaatjie
― Die verlore seun vannie Gaatjie
“Dis partykeer goed om iets ongesê te los en nie weer daaraan te raak nie. Dis van die slapende honde wakker maak dat ons soms ’n langer pad moet stap om gesond te word en te versoen.”
― Die verlore seun vannie Gaatjie
― Die verlore seun vannie Gaatjie
“My onpaar sokkies van elke dag is maar net ’n klein manier om te onthou daar is mense wat nie soos ek lyk, dink, leef, droom of praat nie. En die gawe wat ek na hulle toe bring, is om bewus te wees daarvan, om ruimte te maak daarvoor.”
― Die verlore seun vannie Gaatjie
― Die verlore seun vannie Gaatjie





