Goodreads helps you follow your favorite authors. Be the first to learn about new releases!
Start by following Annelie Botes.

Annelie Botes Annelie Botes > Quotes

 

 (?)
Quotes are added by the Goodreads community and are not verified by Goodreads. (Learn more)
Showing 1-6 of 6
“Dis maklik om te sê die kerk is ’n droë ou moeder. Tog wil ek my nie indink wat sal in die woestyn van barmhartigheid gebeur as die wêreld op ’n oggend wakker word en alle kerke het oornag hulle deure gesluit en hulle aktiwiteite gestaak nie. Geen brood om uit te deel nie. Geen sendingstasies of sopkombuise nie. Niemand om mense te doop en te begrawe nie. Eers op daardie dag sal ons besef die ou moeder was toe al die tyd nie so dor as wat ons gedink het nie.”
Annelie Botes, Swart op Wit
“Goodwill is the mightiest practical force in the universe.”
Annelie Botes, Kammaland
“Nee, God en godsdiens is ’n verdowingsmiddel vir swakkes en kruksoekers.”
Annelie Botes, Kainsmerk
“Volunteers
are not paid, NOT
because they are worthless
BUT
because they are priceless!”
Annelie Botes, Kammaland
“Want om jou bo jou vermoë of buite jou bereik te begeer, maak jou ongelukkig.”
Annelie Botes, Kammaland
“sy is verkeerd om God dood te baklei.”
Annelie Botes, Kainsmerk

All Quotes | Add A Quote
Katvis Katvis
272 ratings
Thula-thula Thula-thula
265 ratings
Lugkasteel (Afrikaans Edition) Lugkasteel
163 ratings
Open Preview
Sabbatsreis Sabbatsreis
135 ratings