Francis Galloway
* Note: these are all the books on Goodreads for this author. To add more, click here.
“But writers are of course mad, sick beings who will not rest just knowing things – sometimes deliciously, at full throttle; they must go and contaminate the experience with words, too, say it.”
― Flame in the Snow: The Love Letters of André Brink & Ingrid Jonker
― Flame in the Snow: The Love Letters of André Brink & Ingrid Jonker
“Maar seerkry kom so dikwels omdat mens ’n bepaalde beeld van of vir die toekoms skep, asof dié verskiet, dié “eendag” die belangrikste is. En dit is nie. Dit is wat mense verlei om vals teenoor mekaar te wees, beloftes te maak vir ’n “eendag” waaroor hulle geen beheer het nie. En daarom is wat ek jou aanbied – here, dis min, ek weet, maar dit is vir my so kosbaar – nou. Dis nie fatalisme of hedonisme of watse isme ook al nie, dalk nie eers realisme nie. Maar is dit nie op stuk van sake ál waarvan ons as mense seker is nie? En dis ’n “nou” wat tyd eintlik van minder belang maak. Dit kan dae wees, of weke, of jare, of “for ever and ever”.”
― Vlam in die Sneeu: Die Liefdesbriewe
― Vlam in die Sneeu: Die Liefdesbriewe
“Luister, liefling, ek hét jou lief, ek is bereid, méér, om altyd by jou te bly. Verstaan jy? Maar voordat jy só na my toe kan kom, is ek bang vir álle hoop, álle oorgawe gee aan moontlikhede … alewig moontlikhede … Ek wil nie “gedood word deur ’n droom”, om myself aan te haal nie. En dit sal vernietigend wees vir ons verhouding soos dit nou is. En daarom probeer ek, ten spyte van my eenheid en verbondenheid met jou, om dinge maar te aanvaar soos hulle is: goed, as ek nie by ander mans mag gaan lê nie – ek kan verstaan dat jy jaloers sal wees omdat jy my liefhet, maar Estelle is daarom ook tog iémand, én wat jy eenmaal liefgehad het, en by wie jy blý, en ek NEUL nie so nie!”
― Vlam in die Sneeu: Die Liefdesbriewe
― Vlam in die Sneeu: Die Liefdesbriewe
Is this you? Let us know. If not, help out and invite Francis to Goodreads.

