Danie   du Toit

Danie du Toit’s Followers (10)

member photo
member photo
member photo
member photo
member photo
member photo
member photo
member photo
member photo
member photo

Danie du Toit


Born
in South Africa
October 05, 1992

Genre


Daniël Stephanus Rudolph du Toit, alias Reënwolf, gebore 5 Oktober 1992, is 'n Suid-Afrikaanse sanger en liedjieskrywer en deel van die groep Spoegwolf. Hy is ook mede-eienaar van die restaurant Drum in Stellenbosch, waaruit die produk Drum Loud Coffee en ander projekte ook spruit. Du Toit is mede-kurator en mede-stigter van die aanlynplatform, Die River, waar Suid-Afrikaanse kunstenaars inspirasie kan put en samewerking bewerkstellig. Hy is die regisseur en vervaardiger van die aanlynprogram Middernag met Marguerite. Behalwe vir musiek en skryfkuns, is Du Toit ook 'n entrepreneur wat help met die vervaardiging en verspreiding van die restaurant se unieke produkte, Drumfood Holdings Pty LTD, en stigter van die maatskappy The Astronomy Wine ...more

Average rating: 4.49 · 63 ratings · 1 review · 3 distinct worksSimilar authors
Warmer voor die tuimeldroër

4.43 avg rating — 42 ratings
Rate this book
Clear rating
Sterreval Digbundel

4.63 avg rating — 16 ratings
Rate this book
Clear rating
Die Tuin

4.60 avg rating — 5 ratings
Rate this book
Clear rating

* Note: these are all the books on Goodreads for this author. To add more, click here.



Is this you? Let us know. If not, help out and invite Danie to Goodreads.