Doc Marten van der Merwe

Doc Marten van der Merwe’s Followers (1)

member photo

Doc Marten van der Merwe


Genre


Doc Marten van der Merwe het gepraktiseer as medikus vir meer as dertig jaar saam met vroulief. Hulle is al bykans ʼn halwe eeu getroud. Hulle woon aan die Wes-Rand en het twee kinders, ʼn seun (ook medies) en ʼn dogter wat in Australië woon. Die skryfgier kom al van jongs af, maar dit is eers ná aftrede dat daar werklik tyd ingeruim is vir die geestesverryking wat skryf bied. Die skryfproses is vir hom vermaaklik; die idee dat andere sy stories kan geniet, heel prettig. Hy kan net hoop dat sy karakters die lesers net soveel plesier sal verskaf as wanneer hulle vir hom in die oor fluister.

Average rating: 3.93 · 15 ratings · 1 review · 1 distinct workSimilar authors
'n Kwessie van tyd

3.93 avg rating — 15 ratings2 editions
Rate this book
Clear rating

* Note: these are all the books on Goodreads for this author. To add more, click here.



Is this you? Let us know. If not, help out and invite Doc to Goodreads.