,
Ryk Hattingh

Ryk Hattingh’s Followers

None yet.

Ryk Hattingh



Average rating: 3.71 · 58 ratings · 7 reviews · 7 distinct worksSimilar authors
Huilboek

3.82 avg rating — 44 ratings5 editions
Rate this book
Clear rating
Die tonnel

really liked it 4.00 avg rating — 5 ratings
Rate this book
Clear rating
Markus vermoed 'n verhaal

3.67 avg rating — 3 ratings
Rate this book
Clear rating
Ignatius Brand

really liked it 4.00 avg rating — 2 ratings
Rate this book
Clear rating
Witskrif

2.33 avg rating — 3 ratings
Rate this book
Clear rating
La bande à Foster

by
did not like it 1.00 avg rating — 1 rating — published 2000
Rate this book
Clear rating
Mynhoop: ('n nokturne) (Afr...

0.00 avg rating — 0 ratings
Rate this book
Clear rating
More books by Ryk Hattingh…
Quotes by Ryk Hattingh  (?)
Quotes are added by the Goodreads community and are not verified by Goodreads. (Learn more)

“As jy kwaad is, kan ek jou nou verseker jy is nie kwaad genoeg nie. Hoeveel keer moet jy deur die ore genaai word om dit te besef? Waar is jou verset? Hoekom kom jy nie in opstand nie?.....
..... Word kwaad. Woedend. Tel 'n klip op, twee miskien, en begin aanstap. Doelgerig. Kwaad onthou. Kwaad omdat hulle met jou kop gesmokkel het, met jou brein gemors het, aan jou derms getorring en jou knaters probeer knot het. Nou gaan jy hulle wys.”
Ryk Hattingh, Huilboek
tags: woede

“Woorde en visse, dink ek. Visse en woorde. En hoe fragiel, die liefde, dink ek met opgehoue asem, en diep nog ’n mossel uit. Hoe diep die see. Hoe seker die voël wat silwer sien flits en fokus en op ’n diep-diep vlak waarvan min mense enigiets weet, aanvoel dat daar iets is om te gryp, en dan duik, af af af, die spieël van die oppervlak breek, steeds af, en die snawel sekuur om die romp van die weerligvissie slaan, en met die dood van die prooi die vermoede van lewe bevestig. Hoe breekbaar die liefde. Soos ’n kuiken op ’n onbegonne krans wat oopbek die onbekende toekoms wil verorber, wat skree en huil en treur vir kos en vir lewe wat nog nie geken is nie, ’n ongeleefde lewe. En later, met ’n sak vol toegeklemde mossels op pad huis toe, die sneeuberge links én regs in die oneindigheid, vlieg ’n woudduifpaar (Hemiphaga novaeseelandiae) verby, hul vlerkval volmaak in pas, hul vlug oos, berge se kant toe …”
Ryk Hattingh, Huilboek

“Want ek kyk om my rond en ek sien die mense met hulle onnosele slimfone in hulle hande en ek weet hulle wil vergeet. Hulle wil vergeet dat die lewe so kort is soos 'n vonk of 'n weerligstraal....
.....Ons het die Waterberge vergeet, die Langkloof vergeet, die Karoo, die Murgland, die Weskus. Ons vergeet hoe hoog die Hoëveld, hoe laag die Laeveld is. Ons het die veld vergeet. 'n Binneveld vol liefde en verwondering. 'n Plek waar bome groei en waar ons nuwe tale kan aanleer.”
Ryk Hattingh, Huilboek



Is this you? Let us know. If not, help out and invite Ryk to Goodreads.