Pieter Fourie

Pieter Fourie’s Followers (1)

member photo

Pieter Fourie


Born
in Philippolis, Free State, South Africa
April 03, 1940

Genre


Librarian Note: There is more than one author in the Goodreads database with this name.

Pieter Johannes Fourie (*3 April 1940) is ’n Afrikaanse dramaturg. Ná skool studeer hy Afrikaans en Engels aan die Universiteit van Stellenbosch en verwerf sy B-Honneurs graad. Vanaf 1964–1966 toer hy met sy eie teater maatskappy. Vanaf 1967–1987 was hy die Kunsdirekteur by KRUIK. Daarna was hy werksaam by TRUK en later was hy die Hoofdirekteur van die KKNK. Hy was die regisseur van verskeie dramas en het ook in ’n paar gespeel.[1]

In 1996 ontvang Fourie die Erepenning vir Toneelkuns en die Gerhard Beukesprys van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns. In 2003 ontvang hy die Hertzogprys vir sy drama oeuvre.

Average rating: 3.91 · 33 ratings · 1 review · 24 distinct works
Ek, Anna Van Wyk

3.43 avg rating — 14 ratings — published 1986 — 2 editions
Rate this book
Clear rating
Die koggelaar

4.50 avg rating — 8 ratings3 editions
Rate this book
Clear rating
Die Groot Wit Roos

it was amazing 5.00 avg rating — 2 ratings
Rate this book
Clear rating
Elke Duim 'n Koning

really liked it 4.00 avg rating — 2 ratings
Rate this book
Clear rating
Mooi Maria

it was amazing 5.00 avg rating — 1 rating — published 1980 — 2 editions
Rate this book
Clear rating
Knapsekêrels

really liked it 4.00 avg rating — 1 rating
Rate this book
Clear rating
Gert Garries: ‘n Baaisiekel...

really liked it 4.00 avg rating — 1 rating
Rate this book
Clear rating
Post mortem

really liked it 4.00 avg rating — 1 rating
Rate this book
Clear rating
Die Joiner

really liked it 4.00 avg rating — 1 rating
Rate this book
Clear rating
Faan se Stasie

liked it 3.00 avg rating — 1 rating
Rate this book
Clear rating
More books by Pieter Fourie…


Is this you? Let us know. If not, help out and invite Pieter to Goodreads.