Solet Scheeres is die skrywer van die gewilde Klub 17 reeks vir tieners wat gepubliseer is van 1998-2000, asook die Glam-divas reeks van 2011-2013. In 2017 publiseer sy ook die kinderboek Die leeutemmer se assistent. Sy word wyd erken as `n Suid-Afrikaanse kinderboekdeskundige. Haar stokperdjies sluit in lees, tuinmaak en die versamel van verskillende uitgawes van Alice in Wonderland. Solet was werksaam by die SABC waar sy `n reeks programme ontwikkel het wat gemik was op geletterdheid en sy het deeltyds klas gegee by Universiteit van Johannesburg. Sy, haar man en drie kinders immigreer in 2004 na Nederland waar hulle tans nog woon. Solet hou van jeugboeke en kinderboeke omdat daar ’n opregtheid in is wat volwasse lesers nie meer geniet nieSolet Scheeres is die skrywer van die gewilde Klub 17 reeks vir tieners wat gepubliseer is van 1998-2000, asook die Glam-divas reeks van 2011-2013. In 2017 publiseer sy ook die kinderboek Die leeutemmer se assistent. Sy word wyd erken as `n Suid-Afrikaanse kinderboekdeskundige. Haar stokperdjies sluit in lees, tuinmaak en die versamel van verskillende uitgawes van Alice in Wonderland. Solet was werksaam by die SABC waar sy `n reeks programme ontwikkel het wat gemik was op geletterdheid en sy het deeltyds klas gegee by Universiteit van Johannesburg. Sy, haar man en drie kinders immigreer in 2004 na Nederland waar hulle tans nog woon. Solet hou van jeugboeke en kinderboeke omdat daar ’n opregtheid in is wat volwasse lesers nie meer geniet nie....more