François Smith

François Smith’s Followers (7)

member photo
member photo
member photo
member photo
member photo
member photo
member photo

François Smith


Born
in Aliwal-Noord, South Africa
November 15, 1964

Genre


Francois Smith doseer Afrikaanse letterkunde en kreatiewe skryfkuns aan die Universiteit van die Vrystaat. Sy debuutroman, Kamphoer (2014), is met die ATKV-Prosaprys en die Sala vir Beste Debuutwerk bekroon. Voordat hy in 2015 die akademie betree het, het hy sy brood en botter as uitgewersredakteur verdien en het skrywers soos Elsa Joubert, P.G. du Plessis en Eben Venter begelei. Van sy verhale het in die bloemlesings Bloots, Kosblik, Skarlakenkoors en Op die spoor van verskyn; sy vertaling David Kramer: ’n Biografie is ook met ’n Sala-letterkundeprys bekroon. Hy het ’n Ph.D. in die letterkunde van die Universiteit van Kaapstad, was kortstondig ’n onderwyser en lank ’n kunsjoernalis. In ’n vorige lewe was hy ’n siviele ingenieur; in die vol ...more

Average rating: 3.54 · 493 ratings · 48 reviews · 7 distinct worksSimilar authors
Kamphoer

3.55 avg rating — 454 ratings — published 2013 — 13 editions
Rate this book
Clear rating
Die getuienis

3.88 avg rating — 16 ratings2 editions
Rate this book
Clear rating
Die kleinste ramp denkbaar

3.05 avg rating — 20 ratings3 editions
Rate this book
Clear rating
De getuigenis

by
2.67 avg rating — 3 ratings
Rate this book
Clear rating
Économie politique ancienne...

0.00 avg rating — 0 ratings
Rate this book
Clear rating
Le plus petit désastre qu'o...

0.00 avg rating — 0 ratings
Rate this book
Clear rating
Le plus petit désastre qu'o...

by
0.00 avg rating — 0 ratings
Rate this book
Clear rating
More books by François Smith…
Quotes by François Smith  (?)
Quotes are added by the Goodreads community and are not verified by Goodreads. (Learn more)

“Volledige beheer is altyd 'n illusie.”
Francois Smith, Kamphoer

“Die kos hou ook goeters uit my kop uit. Terwyl ek kou, as daar iets in my mond is, is dit asof daardie gevoel dat ek net wil doodgaan 'n bietjie weggaan.”
Francois Smith, Kamphoer

“Sy staan vroualleen teen die aanslag van niks minder nie as die geskiedenis self”
Francois Smith, Kamphoer



Is this you? Let us know. If not, help out and invite François to Goodreads.