,
Cor Dirks

Cor Dirks’s Followers (7)

member photo
member photo
member photo
member photo
member photo
member photo
member photo

Cor Dirks


Born
in Volksrust, South Africa
February 28, 1911

Died
October 15, 2000

Genre


Justus Cornelias Dirks beter bekend as Cor Dirks, is gebore op 28 Februarie 1911 op Volksrust en is oorlede op 15 Oktober 2000 in Johannesburg. Justus Cornelias Dirks beter bekend as Cor Dirks was 'n Afrikaanse skrywer van jeugboeke.

Cor Dirks was skrywer van 'n paar reekse gewilde boeke oor veral die Uile , Die Otters en Joof. Hy word veral onthou vir Die Uile waarmee hy derduisende kinders aan die lees gekry het. Besonder gewild was Wadda van die Woestyn, die verhaal van 'n baba wat deur Boesmans grootgemaak word en waarna daar verwysings in Die Uile in die Kalahari is. Verder het die vader van die Uile-reeks, op ‘n rype 79-jarige ouderdom die laaste Uile-boek, Die Uile vlieg weer, geskryf.

Benewens skrywer was Cor Dirks, soos baie van sy t
...more

Average rating: 3.93 · 604 ratings · 3 reviews · 31 distinct worksSimilar authors
Die Uile van Kranskop (Die ...

4.01 avg rating — 80 ratings — published 1952 — 3 editions
Rate this book
Clear rating
Die Uile in die Kalahari (D...

really liked it 4.00 avg rating — 60 ratings — published 1953 — 2 editions
Rate this book
Clear rating
Die Uile en die Rampokkers ...

3.91 avg rating — 53 ratings — published 2011 — 2 editions
Rate this book
Clear rating
Die Uile langs die Limpopo ...

3.96 avg rating — 49 ratings — published 1958 — 2 editions
Rate this book
Clear rating
Die Uile in die Wildtuin (D...

3.85 avg rating — 48 ratings2 editions
Rate this book
Clear rating
Breuk onder die Uile

3.83 avg rating — 47 ratings — published 2011 — 2 editions
Rate this book
Clear rating
Vyf Uile en ‘n Tier

3.72 avg rating — 39 ratings — published 1965 — 2 editions
Rate this book
Clear rating
Die Uile Vlieg Weer

3.69 avg rating — 35 ratings — published 1990 — 2 editions
Rate this book
Clear rating
Die Uile by Die See (Die Ui...

4.28 avg rating — 25 ratings — published 1959 — 2 editions
Rate this book
Clear rating
Die Uile Omnibus 1

4.42 avg rating — 24 ratings — published 1992
Rate this book
Clear rating
More books by Cor Dirks…
Die Uile van Kranskop Die Uile en die Rampokkers Breuk onder die Uile Die Uile in die Wildtuin Die Uile in die Kalahari Die Uile in die Verlore Stad Die Uile langs die Limpopo
(18 books)
by
3.94 avg rating — 558 ratings

Die Otters Die Otters se Koshuisstreke Die Otters op die Bosveldplaas Die Otters en die Huis op d... Die Otters se "Fietstoer" Die Otters, Skateiland van ... Die Otters se Veldskoolavon...
(8 books)
by
3.80 avg rating — 30 ratings