,
Stephan Joubert

Stephan Joubert’s Followers (4)

member photo
member photo
member photo
member photo

Stephan Joubert


Genre


Stephan Joubert dien al vir meer as ‘n dekade as ‘n professor in Nuwe Testament studies by die Universiteit van Pretoria. Hy het al meer as 40 akademiese navorsingspublikasies, 10 artikels vir publikasie in internasionale akademiese werke, sowel as ‘n magtige navorsingswerk oor die lewe van Paulus die lig laat sien. Hy was ‘n leraar by ‘n mega gemeente in Pretoria, en is steeds ‘n gesogte spreker by internasionale konferensies en seminare oor leierskap en die kerk.

Hy skryf ‘n weeklikse bydrae vir ‘n koerant in Gauteng, ‘n maandelikse bydrae vir ‘n Christelike glanstydskrif, en is ook die redakteur van ‘n groot internet kerk (24 000 besoekers). Stephan het reeds 47 Christelike boeke geskryf, en is ook die mede-vertaler van ‘n moderne Afrikaa
...more

Average rating: 4.21 · 112 ratings · 8 reviews · 49 distinct works
Emigreer of bly: Is die gra...

3.93 avg rating — 14 ratings2 editions
Rate this book
Clear rating
Verander jou kop, verander ...

4.50 avg rating — 8 ratings2 editions
Rate this book
Clear rating
Jesus: 'n Radikale Sprong

3.63 avg rating — 8 ratings — published 2009 — 3 editions
Rate this book
Clear rating
In die teenwoordigheid van ...

4.40 avg rating — 5 ratings2 editions
Rate this book
Clear rating
Mini Devotions Meaningful M...

4.40 avg rating — 5 ratings
Rate this book
Clear rating
'n Lewe voor God: 366 dagst...

really liked it 4.00 avg rating — 5 ratings2 editions
Rate this book
Clear rating
Die Stiltetyd Bybel vir mans

it was amazing 5.00 avg rating — 3 ratings — published 1996
Rate this book
Clear rating
Whispers of Hope Devotional...

4.33 avg rating — 3 ratings
Rate this book
Clear rating
My lewe in God se Wil

3.67 avg rating — 3 ratings — published 2011
Rate this book
Clear rating
Gebede Wat God Altyd Verhoor

3.67 avg rating — 3 ratings
Rate this book
Clear rating
More books by Stephan Joubert…


Is this you? Let us know. If not, help out and invite Stephan to Goodreads.