(?)
Quotes are added by the Goodreads community and are not verified by Goodreads. (Learn more)

“my spore loop my ver vooruit
wyk af van al my kaarte
lei my na stille waters deur
dorings en draad en dorsland
en bring my op jou grond
waar die son teen die plaashek hurk -
hy wag vir my skadu en my stem
soos die aarde wag vir reën

en nou kan ek tot vrede kom
jou herkoms was my heimwee”

Margriet Strydom, Meisie: 'n Digbundel
Read more quotes from Margriet Strydom


Share this quote:
Share on Twitter

Friends Who Liked This Quote

To see what your friends thought of this quote, please sign up!

0 likes
All Members Who Liked This Quote

None yet!


This Quote Is From

Meisie: 'n Digbundel (Afrikaans Edition) Meisie: 'n Digbundel by Margriet Strydom
0 ratings, average rating, 0 reviews

Browse By Tag