Tussen vier- en vyfhonderd olifante het die Knysnabos bewoon in 1886, maar teen 1972 was daar slegs twaalf van hierdie pragtige diere oor. Wat het van hulle geword, wie het hulle uitgeroei, en hoekom? Dit is as gevolg van Dalene Matthee se soeke na antwoorde op hierdie vrae dat sy haar eerste bosroman, Kringe in ‘n Bos (1984) geskep het. Nog drie b…