Ask the Author: Leandra Naudé
“Vra gerus uit oor die reis.”
Leandra Naudé
Answered Questions (6)
Sort By:
An error occurred while sorting questions for author Leandra Naudé.
Leandra Naudé
Candy crush, 'n breindood selfoon speletjie waar ek nie hoef te dink nie, is my redding en daaglikse oggend tydverdryf terwyl (ek glo) my onderbewussyn op sy hardste werk aan die volgende hoofstuk of plot. Wanneer die skryf stilte te lank neem, sit ek my foon af en gaan sit in 'n coffee shop en dwing myself om die sleutel bord te tackle.
Leandra Naudé
Dit was 'n uitvloeisel uit my persoonlike reis na ek uitgebrand het as maatskapplike werker en my beroep vaarwel moet roep.
Leandra Naudé
Ek kan skryf wat ek graag wil lees en dis lekker om iets te doen waarvan ek hou, net waar en wanneer ek wil. Die beste deel van skryf was my ontdekking dat ek dit kan en wil doen, soos 'n pot goud waarmee ek kan speel.
Leandra Naudé
Skryf met passie, uit jou hart uit, net wat jy wil, maar begin net! Skryf in vir 'n skryfkursus (dis baie meer tegnies as wat mens aanvanklik dink) en begin om jou drome werklikheid te maak. Niemand anders gaan dit namens jou doen nie. Hou vol om jou passie te voed.
Leandra Naudé
Ek skryf al aan die 3de boek in die reis reeks en het al van my karakters vir 'n nuwe boek daarna "ontmoet".
Leandra Naudé
Na my "aftrede" uit my beroep het ek ongelooflik baie boeke gelees. Met tyd het my kinderjare droom om te skryf weer na vore getree en het ek ingeskryf vir 'n skryf kursus.
About Goodreads Q&A
Ask and answer questions about books!
You can pose questions to the Goodreads community with Reader Q&A, or ask your favorite author a question with Ask the Author.
See Featured Authors Answering Questions
Learn more
