Leandra Naudé

Goodreads Author


Born
in Newcastle, South Africa
Website

Genre

Member Since
August 2018


Oor die skrywer.

Leandra Naudé het grootgeword in Utrecht, Noord-Natal en het haar skoolloopbaan in 1993 voltooi. Sy het nog altyd die passie gehad om ’n verskil in die wêreld te maak en het Maatskaplike werk by die Universiteit van Pretoria studeer. Hier het sy ook haar man, Paul, ontmoet. Sy het later haar Meestersgraad voltooi en het elke werk wat sy gehad het, met oormaat energie en passie aangepak. Twee dogters is vir Paul en Leandra gebore, wat tans uiters aktiewe en pragtige jong tieners is, en hulle lewe verryk en baaaaie interessant maak.
Leandra het haarself die “postergirl van uitbranding” gedoop as gevolg van die verskeie kere wat sy uitgebrand het. Sy is in 2011 met Sistemiese Lupus gediagnoseer en moes ophou werk as gevolg van d
...more

To ask Leandra Naudé questions, please sign up.

Popular Answered Questions

Leandra Naudé Candy crush, 'n breindood selfoon speletjie waar ek nie hoef te dink nie, is my redding en daaglikse oggend tydverdryf terwyl (ek glo) my onderbewussy…moreCandy crush, 'n breindood selfoon speletjie waar ek nie hoef te dink nie, is my redding en daaglikse oggend tydverdryf terwyl (ek glo) my onderbewussyn op sy hardste werk aan die volgende hoofstuk of plot. Wanneer die skryf stilte te lank neem, sit ek my foon af en gaan sit in 'n coffee shop en dwing myself om die sleutel bord te tackle. (less)
Leandra Naudé Ek kan skryf wat ek graag wil lees en dis lekker om iets te doen waarvan ek hou, net waar en wanneer ek wil. Die beste deel van skryf was my ontdekkin…moreEk kan skryf wat ek graag wil lees en dis lekker om iets te doen waarvan ek hou, net waar en wanneer ek wil. Die beste deel van skryf was my ontdekking dat ek dit kan en wil doen, soos 'n pot goud waarmee ek kan speel. (less)
Average rating: 4.6 · 121 ratings · 20 reviews · 3 distinct worksSimilar authors
Reis deur die hart

4.50 avg rating — 54 ratings4 editions
Rate this book
Clear rating
Reis deur Klatergoud

4.61 avg rating — 36 ratings2 editions
Rate this book
Clear rating
Reis deur Geheime

4.74 avg rating — 31 ratings2 editions
Rate this book
Clear rating

* Note: these are all the books on Goodreads for this author. To add more, click here.

Reis deur ‘n skrywer se hart

Die Imbali trofee word jaarliks toegeken aan skrywers wat uitnemende werk verrig het in die skrywe van romanses. Bo alle verwagting het ek onlangs die toekenning ontvang vir “Reis deur die hart” wat in 2018 deur LAPA publiseer is. Ná al die opwinding (en die daaropvolgende bedrus!) het ek uiteindelik ’n Aanvaardingstoespraak geskryf en wil […]
 •  0 comments  •  flag
Share on Twitter
Published on October 11, 2019 02:53

Leandra’s Recent Updates

Leandra Naudé rated a book it was amazing
Reis deur Klatergoud by Leandra Naudé
Rate this book
Clear rating
Leandra Naudé rated a book it was amazing
Reis deur Geheime by Leandra Naudé
Rate this book
Clear rating
Leandra Naudé finished reading
Reis deur Geheime by Leandra Naudé
Rate this book
Clear rating
Leandra Naudé rated a book it was amazing
Reis deur die hart by Leandra Naudé
Rate this book
Clear rating
More of Leandra's books…
220 Goodreads Librarians Group — 310285 members — last activity 0 minutes ago
Goodreads Librarians are volunteers who help ensure the accuracy of information about books and authors in the Goodreads' catalog. The Goodreads Libra ...more
No comments have been added yet.