Goodreads helps you follow your favorite authors. Be the first to learn about new releases!
Start by following Hans du Plessis.
Showing 1-4 of 4
“Oorlog gaan nooit verby nie, Mieta, al hou die mans op met skiet.”
― Drie vroue en 'n meisie
― Drie vroue en 'n meisie
“Onaanvaarbaar vir ’n deel van die gemeenskap met ’n skuldige gewete, dié deel wat ná meer as twee dekades steeds met hulleself ’n Boereoorlog voer op soek na ’n vyand en ’n geskikte slagveld.”
―
―
“Eintlik, tot vandag toe, is ons delwerye niks meer as ’n ryk gerug in donker kimberliet nie.”
― Drie vroue en 'n meisie
― Drie vroue en 'n meisie
“Wes-Transvaal, daar waar dit blom tussen die bantoms, waar dit wyd is en ’n mens nog in ’n droom kan glo. God het geen berge of bosse oorgehad toe Hy dié land moes maak. Toe het Hy net die vrede en ’n duisend duiwe hier gelaat.”
― Drie vroue en ’n meisie
― Drie vroue en ’n meisie




