,
Hans du Plessis

Hans du Plessis’s Followers (6)

member photo
member photo
member photo
member photo
member photo
member photo

Hans du Plessis


Born
in Pretoria, South Africa
January 15, 1945

Died
October 25, 2024

Genre


Hans du Plessis is op 15 Januarie 1945 in Pretoria gebore. Hy matrikuleer aan die Afrikaanse Hoër Seunskool, Pretoria en behaal ’n B.A. aan die Universiteit van Pretoria. Terwyl hy onderwys gee, verwerf hy ook die U.O.D., Hons. B.A. en M.A, laasgenoemde twee met lof, aan UNISA. In 1975 verwerf hy ’n doktorsgraad in Afrikaanse Taalkunde ook aan UNISA. Daarna volg hy ’n postdoktorale kursus in die linguistiek aan die Universiteit van Harvard. Hy woon verder in 1991 skryfskole in Iowa en Oklahoma by. Hy het reeds 160 publikasies agter sy naam, maar debuteer in 1978 as skeppende skrywer met die digbundel Kleinwild. Sy akademiese publikasies sluit taalkundehandboeke en taal- en letterkunde-artikels in nasionale en internasionale tydskrifte in. S ...more

Average rating: 3.83 · 277 ratings · 39 reviews · 30 distinct worksSimilar authors
Drie vroue en 'n meisie

really liked it 4.00 avg rating — 60 ratings3 editions
Rate this book
Clear rating
Tussen die klippe

3.67 avg rating — 39 ratings4 editions
Rate this book
Clear rating
Inkommers

3.91 avg rating — 23 ratings2 editions
Rate this book
Clear rating
Die Opstand van Poppie Nel

3.61 avg rating — 23 ratings — published 2020 — 4 editions
Rate this book
Clear rating
Klein wonderwerk

really liked it 4.00 avg rating — 17 ratings
Rate this book
Clear rating
Die pad na Skuilhoek

3.94 avg rating — 16 ratings — published 2011 — 3 editions
Rate this book
Clear rating
Innie Skylte Vannie Jirre: ...

4.43 avg rating — 14 ratings — published 2008 — 3 editions
Rate this book
Clear rating
Disse Flippen Stukkende Wer...

3.50 avg rating — 14 ratings
Rate this book
Clear rating
As die wind kom draai

3.77 avg rating — 13 ratings — published 2013 — 4 editions
Rate this book
Clear rating
Inboekeling

3.70 avg rating — 10 ratings — published 2014 — 3 editions
Rate this book
Clear rating
More books by Hans du Plessis…
Quotes by Hans du Plessis  (?)
Quotes are added by the Goodreads community and are not verified by Goodreads. (Learn more)

“Oorlog gaan nooit verby nie, Mieta, al hou die mans op met skiet.”
Hans Du Plessis, Drie vroue en 'n meisie
tags: oorlog

“Onaanvaarbaar vir ’n deel van die gemeenskap met ’n skuldige gewete, dié deel wat ná meer as twee dekades steeds met hulleself ’n Boereoorlog voer op soek na ’n vyand en ’n geskikte slagveld.”
Hans Du Plessis
tags: oorlog

“Eintlik, tot vandag toe, is ons delwerye niks meer as ’n ryk gerug in donker kimberliet nie.”
Hans Du Plessis, Drie vroue en 'n meisie