Goodreads helps you follow your favorite authors. Be the first to learn about new releases!
Start by following Willem Anker.

Willem Anker Willem Anker > Quotes

 

 (?)
Quotes are added by the Goodreads community and are not verified by Goodreads. (Learn more)
Showing 1-3 of 3
“Alles wat leef en beef is vreemdelinge op hierdie blou kluit. Dieaarde verdra lewe, maar sy het dit nie gebaar nie. G’n wonder jy kan nie jou sit kry nie. G’n wonder jy voel nooit tuis nie. G’n wonder jy wil heeltyd uit- en wegvlieg. Styg maar op en bespied die wydtes: jy sal geen vaderland vind nie. Daar is spore in die sand en stories oor die spore en verder net verlange en wind.

(Buys se woorde aan 'n vlieg)”
Willem Anker, Buys: 'n grensroman
tags: buys, vlieg
“Dalk voel jy veiliger in die agterkamers van museums? Ek is die vismot se voeler in elke argief. Ek het toegang tot elke bladsy. Ek vreet soos ek lees.”
Willem Anker, Buys: 'n grensroman
“n Owerheid verstaan kaarte, nie grond nie.”
Willem Anker, Buys: 'n grensroman

All Quotes | Add A Quote
Skepsel (Afrikaans Edition) Skepsel
41 ratings
Red Dog Red Dog
236 ratings
Open Preview
Patmos (Afrikaans Edition) Patmos
9 ratings
Open Preview