Vlieg Quotes

Quotes tagged as "vlieg" Showing 1-2 of 2
Willem Anker
“Alles wat leef en beef is vreemdelinge op hierdie blou kluit. Dieaarde verdra lewe, maar sy het dit nie gebaar nie. G’n wonder jy kan nie jou sit kry nie. G’n wonder jy voel nooit tuis nie. G’n wonder jy wil heeltyd uit- en wegvlieg. Styg maar op en bespied die wydtes: jy sal geen vaderland vind nie. Daar is spore in die sand en stories oor die spore en verder net verlange en wind.

(Buys se woorde aan 'n vlieg)”
Willem Anker, Buys: 'n grensroman
tags: buys, vlieg

“Alsof ze als een vlieg in een web gevangen zat waaruit ze zich wanhopig probeerde te bevrijden.”
Betty Passchier, Liderke