Goodreads helps you follow your favorite authors. Be the first to learn about new releases!
Start by following Sophia Kapp.

Sophia Kapp Sophia Kapp > Quotes

 

 (?)
Quotes are added by the Goodreads community and are not verified by Goodreads. (Learn more)
Showing 1-5 of 5
“Their first coming together was a tempestuous, volcanic eruption of passion, leaving her shaken and convinced that she had been catapulted into another galaxy. The second time he took her, it was quiet and solemn, and even in the darkness the burning in his eyes had the power to scorch her very soul. Their union was like a vow, a benediction, and she had given herself to him, utterly, holding nothing back, losing herself completely in the power of his possession.”
Sophia Kapp, My Brother's Keeper
“Jy hoef niks te vra nie, jy moet luister. Dis ’n vaardigheid wat baie min mense deesdae het. En dit is, ironies genoeg, die ding wat ons die graagste wil hê. Vriende is eintlik maar net gewone mense wat luister.”
Sophia Kapp, Oorlewingsgids vir 'n Bedonnerde Diva
“Iewers in jou vriendekring gaan daar ’n welmenende idioot wees wat op jou broosste oomblik vir jou vertel dat iemand anders se hartseer meer meriete het as joune. Asof smart ’n kompetisie is waarin net die wenner die reg het om te rou.”
Sophia Kapp, Oorlewingsgids vir 'n Bedonnerde Diva
“Marta, hulle teenwoordigheid verander mos nie 'n jota of tittel aan wat jy mense toewens nie. As hulle nie deur ons opvattings geaffronteer word nie, hoekom affronteer hulle opvattings jou? Dit kan nie aansteek nie, dit kan nie aan jou afsmeer nie, en dit kan nie hier agterbly as hulle vanaand huis toe gaan nie. En as jy verby die verskille kyk, sal jy agterkom hulle is mense, nes ek en jy, wat hard moet werk om te oorleef in 'n wêreld wat dit vir hulle ontsettend moeilik gemaak het. Om 'n hand van vriendskap uit te reik, kos niks en dit neem niks weg van wat ons is nie. - Kanaan”
Sophia Kapp
“n Mens doen nie 'n ding omdat dit maklik is nie, 'n mens doen dit omdat dit reg is." - Kanaan”
Sophia Kapp

All Quotes | Add A Quote
Kantelpunt (Afrikaans Edition) Kantelpunt
195 ratings
Die ooreenkoms Die ooreenkoms
101 ratings
Die Verhuising Die Verhuising
91 ratings