Goodreads helps you follow your favorite authors. Be the first to learn about new releases!
Start by following Gerda Taljaard.

Gerda Taljaard Gerda Taljaard > Quotes

 

 (?)
Quotes are added by the Goodreads community and are not verified by Goodreads. (Learn more)
Showing 1-7 of 7
“Enchanted Garden at last. The silent garden with the sweet smell of stocks, gardenias and roses, this garden I so often walk in my dreams. Sleep”
Gerda Taljaard, Kelder
“Dis die opgesmukte weergawe van die waarheid wat mense wil hê, nie harde feite nie.”
Gerda Taljaard, Die Laksman se dogter
tags: feite
“Die Westerse samelewing het so verwyderd geraak van die geestelike sfeer dat hulle die dood beskou as die ergste ding wat die mens kan tref, maar laat ek jou nou sê, Rosa, daar’s veel erger dinge as die dood: eensaamheid, uitsigloosheid, verguising, verwerping, verwaarlosing, ’n lewe sonder liefde …” Hy het gesug. “Die dood is ’n wegkomkans van hierdie sinloosheid, en ’n poort tot ’n nuwe, betekenisvolle bestaan.”
Gerda Taljaard, Die Laksman se dogter
tags: dood
“Self het ek as kind ’n tant Lalie Brits geken wat nie haar kinders teen Duitse masels wou laat inent nie, want met twaalf kinders, het sy”
Gerda Taljaard, Kelder
“Dis oor julle almal verwag ’n kind moet soos die baba Jesus wees,” het sy gesê, “en eintlik is ’n kind ’n manipulerende, selfgesentreerde wesentjie wat jou sommer oornag van al jou fiemies en vitterigheid, en veral van jou ongeduld genees.”
Gerda Taljaard
tags: babas
“Hoe verstaan jy die psige van ’n kindvrou wat haar baba verdrink terwyl sy wasgoed met blouseep was? Keer”
Gerda Taljaard, Kelder
“Die liefde verdra alles, maar die liefde het dikwels tande.
― Deborah Steinmair, Hartlam”
Gerda Taljaard, Hartlam
tags: liefde

All Quotes | Add A Quote
Vier susters Vier susters
96 ratings
Open Preview
Kelder Kelder
21 ratings
Die grafdigter (Afrikaans Edition) Die grafdigter
13 ratings
Open Preview