Gerda Taljaard

Gerda Taljaard’s Followers (7)

member photo
member photo
member photo
member photo
member photo
member photo
member photo

Gerda Taljaard


Born
South Africa

Gerda Taljaard is die skrywer van die romans "’n Engel in die hoenderhok" en "Kelder" asook die kortverhaalbundel "Maansiek". Haar gedigte en kortverhale verskyn in verskeie publikasies en sy is met die Litera- en De Compagnie-prys vir beste kortverhaal bekroon. Sy woon in Pretoria en werk as akademikus. ...more

Average rating: 4.03 · 225 ratings · 48 reviews · 10 distinct worksSimilar authors
Vier susters

4.08 avg rating — 96 ratings — published 2021 — 2 editions
Rate this book
Clear rating
Die Laksman se dogter

4.10 avg rating — 58 ratings2 editions
Rate this book
Clear rating
Kelder

3.81 avg rating — 21 ratings — published 2012 — 3 editions
Rate this book
Clear rating
'n Engel in die hoenderhok

3.75 avg rating — 16 ratings — published 2009 — 3 editions
Rate this book
Clear rating
Die grafdigter

4.08 avg rating — 13 ratings
Rate this book
Clear rating
Hartlam

by
really liked it 4.00 avg rating — 11 ratings
Rate this book
Clear rating
Skrik op die lyf

by
3.88 avg rating — 8 ratings — published 2015
Rate this book
Clear rating
Hartlam

by
it was amazing 5.00 avg rating — 1 rating2 editions
Rate this book
Clear rating
Een goed verhaal

by
liked it 3.00 avg rating — 1 rating — published 2006
Rate this book
Clear rating
Maansiek

0.00 avg rating — 0 ratings
Rate this book
Clear rating
More books by Gerda Taljaard…
Quotes by Gerda Taljaard  (?)
Quotes are added by the Goodreads community and are not verified by Goodreads. (Learn more)

“Enchanted Garden at last. The silent garden with the sweet smell of stocks, gardenias and roses, this garden I so often walk in my dreams. Sleep”
Gerda Taljaard, Kelder

“Dis die opgesmukte weergawe van die waarheid wat mense wil hê, nie harde feite nie.”
Gerda Taljaard, Die Laksman se dogter
tags: feite

“Die Westerse samelewing het so verwyderd geraak van die geestelike sfeer dat hulle die dood beskou as die ergste ding wat die mens kan tref, maar laat ek jou nou sê, Rosa, daar’s veel erger dinge as die dood: eensaamheid, uitsigloosheid, verguising, verwerping, verwaarlosing, ’n lewe sonder liefde …” Hy het gesug. “Die dood is ’n wegkomkans van hierdie sinloosheid, en ’n poort tot ’n nuwe, betekenisvolle bestaan.”
Gerda Taljaard, Die Laksman se dogter
tags: dood



Is this you? Let us know. If not, help out and invite Gerda to Goodreads.