Goodreads helps you follow your favorite authors. Be the first to learn about new releases!
Start by following Elizabeth Wasserman.

Elizabeth Wasserman Elizabeth Wasserman > Quotes

 

 (?)
Quotes are added by the Goodreads community and are not verified by Goodreads. (Learn more)
Showing 1-4 of 4
“The feminism of equality, of toughness, of anti-discrimination, has been overwhelmed by one of victimhood and demands for special treatment....At a certain point, when we demand an equal ratio of men to women in certain fields, what we’re criticizing is not “the system,” but the choices that women themselves are making.....let’s keep our eye on the question of equal opportunity and stop obsessing about equal outcomes, lest we find ourselves trying to cure society, not of sexism, but of free choice.”
Elizabeth Wasserman
“Wat drink jy?” vra Anderson se knapie nuuskierig.
“Aperol. Wil jy ‘n slukkie hê?”
“Nee dankie. Dit lyk soos Oros!”
Elizabeth Wasserman, Die fantastiese mevrou Smit
“Die dorp se kerk is werklik mooi en die argitektuur het haar vir ‘n paar minute besig gehou. Die ou gebou het ‘n statigheid wat verlore gegaan het in die ontwerp van al die ander kerke waarin sy al was. Seker nie vergelykbaar met katedrale in Europa nie, nee. Minder prag en praal, meer erns. Dit is ‘n gebou wat mense kan aanspoor om hulle sondes te oordink. Nie te bieg daaroor nie, want bieg is ‘n ander saak. Dit sit nie in protestante se bloed om te bieg nie. Hulle huigel en swyg.”
Elizabeth Wasserman, Die fantastiese mevrou Smit
“Hulle sê ‘n ma is slegs so gelukkig soos haar ongelukkigste kind.”
Elizabeth Wasserman, Die fantastiese mevrou Smit

All Quotes | Add A Quote
Die fantastiese mevrou Smit Die fantastiese mevrou Smit
162 ratings
Open Preview
Die nege lewens van Mevrou Smit (Afrikaans Edition) Die nege lewens van Mevrou Smit
82 ratings
Open Preview
Mevrou Smit se reëls vir goeie gedrag Mevrou Smit se reëls vir goeie gedrag
42 ratings
Open Preview
Elf dae in Parys Elf dae in Parys
38 ratings
Open Preview