Elizabeth Wasserman
Goodreads Author
Website
Genre
Member Since
September 2020
To ask
Elizabeth Wasserman
questions,
please sign up.
|
Die fantastiese mevrou Smit
—
published
2023
—
3 editions
|
|
|
Die nege lewens van Mevrou Smit
|
|
|
Mevrou Smit se reëls vir goeie gedrag
|
|
|
Elf dae in Parys
|
|
|
Anna Atoom en die seerower se dolk
—
published
2011
—
2 editions
|
|
|
Elf dae op 'n eiland (Elf dae, #2)
|
|
|
Speurhond Willem in New York
by
—
published
2013
—
2 editions
|
|
|
Speurhond Willem en die Wilddiewe (Speurhond Willem, #3)
by |
|
|
Speurhond Willem op reis
—
published
2010
—
2 editions
|
|
|
Speurhond Willem en die seerowers
—
published
2011
—
4 editions
|
|
Elizabeth’s Recent Updates
|
Elizabeth Wasserman
is now following
|
|
|
Elizabeth Wasserman
joined the group
Netherlands & Flanders group
|
|
|
Elizabeth Wasserman
rated a book liked it
|
|
|
Elizabeth Wasserman
and
2 other people
liked
Alta Cloete's review
of
Mevrou Smit se reëls vir goeie gedrag:
"'n Heerlike leeservaring!
Mevrou Smit se stories bevat al die klassieke elemente van 'n cozy mystery, soos 'n gewone burger wat 'n moord ondersoek, 'n moord of moorde sonder dat te veel grusame detail gegee word, 'n klein dorpie met 'n klompie kleurv" Read more of this review » |
|
|
Elizabeth Wasserman
rated a book it was amazing
|
|
|
Elizabeth Wasserman
rated a book it was amazing
|
|
|
Elizabeth Wasserman
is currently reading
|
|
|
Elizabeth Wasserman
rated a book it was amazing
|
|
|
Elizabeth Wasserman
and
1 other person
liked
Roelia (Roelia Reads)'s review
of
Die nege lewens van Mevrou Smit (Afrikaans Edition):
"Die boek is die opvolg op “Die Fantastiese Mevrou Smit”. Ek het hierdie boek sommer dadelik begin lees toe ek dit gekry het, ten spyte van die feit dat daar ‘n netjies hopie ander boeke is wat al langer vir my wag!
Dit is soos ‘n reunie – Mevrou Domin" Read more of this review » |
|
|
Elizabeth Wasserman
liked
Katinka Steyn's review
of
Die nege lewens van Mevrou Smit (Afrikaans Edition):
"#dienegelewensvanmevrousmit
#elizabethwasserman Sjoe, Mev Smit! Wie sou nou kon raai? Hierdie interessante boek volg op Die Fantastiese mevrou Smit, en glo my, jy kan maar albei lees! Mevrou Smit (sy verkies daardie aanspreekvorm - en dis glad nie van s" Read more of this review » |
|
“The feminism of equality, of toughness, of anti-discrimination, has been overwhelmed by one of victimhood and demands for special treatment....At a certain point, when we demand an equal ratio of men to women in certain fields, what we’re criticizing is not “the system,” but the choices that women themselves are making.....let’s keep our eye on the question of equal opportunity and stop obsessing about equal outcomes, lest we find ourselves trying to cure society, not of sexism, but of free choice.”
―
―
“Wat drink jy?” vra Anderson se knapie nuuskierig.
“Aperol. Wil jy ‘n slukkie hê?”
“Nee dankie. Dit lyk soos Oros!”
― Die fantastiese mevrou Smit
“Aperol. Wil jy ‘n slukkie hê?”
“Nee dankie. Dit lyk soos Oros!”
― Die fantastiese mevrou Smit
“Die dorp se kerk is werklik mooi en die argitektuur het haar vir ‘n paar minute besig gehou. Die ou gebou het ‘n statigheid wat verlore gegaan het in die ontwerp van al die ander kerke waarin sy al was. Seker nie vergelykbaar met katedrale in Europa nie, nee. Minder prag en praal, meer erns. Dit is ‘n gebou wat mense kan aanspoor om hulle sondes te oordink. Nie te bieg daaroor nie, want bieg is ‘n ander saak. Dit sit nie in protestante se bloed om te bieg nie. Hulle huigel en swyg.”
― Die fantastiese mevrou Smit
― Die fantastiese mevrou Smit
Topics Mentioning This Author
| topics | posts | views | last activity | |
|---|---|---|---|---|
| Great Middle Grad...: Short stories for 11-12 yo boys without any magic? | 23 | 111 | Jul 20, 2014 12:14PM |
Netherlands & Flanders group
— 1570 members
— last activity Dec 24, 2025 05:29AM
This group is for Dutch/Flemish readers mainly and offers a broad range of topics. However, the group is also meant for readers outside of the Netherl ...more

























