Francine Beaton's Blog
July 10, 2025
Waar speel my stories af?
“’n Boek se omgewing is meer as net agtergrond – dis deel van die storie se siel.” - wikiHow Dis waar. 'n Leser wil nie net weet waar...
Published on July 10, 2025 01:37
June 26, 2025
Waar my Liefde vir Rugby Begin het
Francine Beaton deel haar persoonlike reis met rugby – van kinderjare op die kantlyn tot vroulike hoofkarakters in rugby romanse. Hierdie blog wys hoekom rugby soveel meer as net ’n spel is in haar stories.
Published on June 26, 2025 12:07
June 12, 2025
Skryf en Tydsbestuur: Hoe Ek Dit Balanseer
Leer hoe ek my skryfwerk, sleurtake en rustyd balanseer deur beplanning, prioritisering en selfversorging—sonder om alles op myself te neem.
Published on June 12, 2025 15:00
May 30, 2025
Jy hoef nie alleen te skryf nie – hoe skryfprojekte en skryfmaats jou kreatiwiteit aanwakker
Skryf hoef nie ’n solo-missie te wees nie. Hier’s hoekom groepsprojekte soos ROSAWrimos werk – en hoe dit dissipline en ondersteuning bou.
Published on May 30, 2025 02:56
May 23, 2025
Skryf soos jy praat – en hoekom dit werk
Ek het dit al gesien. Skrywers wat lag en gesels en stories vertel met ‘n vonkel in hul oë — en dan gaan sit hulle voor hul rekenaar en...
Published on May 23, 2025 00:33
May 16, 2025
My karakters is dramakoninginne. En ek's net hier vir die reis
Ek is nie 'n beplanner nie. Ek probeer. Regtig. Maar ek is nie. Ek is 'n "planser". Ek beplan die reeks. Ek weet wie die karakters is en...
Published on May 16, 2025 00:17
May 9, 2025
Vyf maniere om skrywersblok te oorkom sonder om jou hare uit te trek (of jou rekenaar by die venster uit te gooi)
Brand jy vas as gevolg van skrywersblok? Hier’s vyf praktiese (en prettige) maniere om jou kreatiwiteit weer aan die gang te kry — sonder trauma of trane.
Published on May 09, 2025 12:00
May 2, 2025
Die Klankbaan in my kop
Musiek het 'n manier om ons direk in 'n spesifieke emosie of herinnering te dompel. As skrywer vind ek dit fassinerend hoe 'n enkele liedjie 'n hele storie kan inspireer of 'n karakter se diepte kan verryk. Alhoewel ek nie musiek speel terwyl ek skryf nie—die versoeking om 'n solo-optrede met my pen as mikrofoon op te voer is net te groot—gebruik ek dit dikwels voor ek begin skryf om myself in die regte gemoedstoestand te plaas.
Published on May 02, 2025 00:26
April 24, 2025
Ek werk hard. Aan Uitstel
Ons is al diep in April. Bella en die Buffel ? Daai boek moes al lankal in Maart klaar gewees het. En kom ons los maar liewer die gesprek...
Published on April 24, 2025 22:56
April 18, 2025
Ek het 6 notaboeke, 4 Toeps en 1 brein wat nie wil fokus nie
Ek probeer regtig. Ek wil georganiseerd wees. Ek het Notion. Ek het Plottr. Ek het Planoly. Ek het Canva. Ek het template en spreiblaaie...
Published on April 18, 2025 23:04


