D.Z. van der Berg

D.Z. van der Berg’s Followers (1)

member photo

D.Z. van der Berg


Genre


Dietloff van der Berg was vanaf 1979 tot 2015 verbonde aan, en vanaf 1996 tot 2010 medeprofessor en hoof van, die dissipline Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit van Natal in Pietermaritzburg. Van 2000 tot 2006 was hy hoof van die dissipline vertaling wat hy ingestel het aan die Universiteit van Natal, wat in 2004 met die Universiteit van Durban-Westville saamgesmelt het om die Universiteit van KwaZulu-Natal te vorm. Hy is sedert 1988 ’n beëdigde vertaler. Hy was president van die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Taalonderrig, lid van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns en verskeie vakverenigings, en het die Hoofstad Skakel Kultuurprestasietoekenning, Klas Goud ontvang. Hy het verskeie boeke oor taalonderrig en artikels ...more

Average rating: 3.0 · 1 rating · 1 review · 3 distinct works
Keursteen

liked it 3.00 avg rating — 1 rating
Rate this book
Clear rating
Rumi: Liefdesverse en aanha...

0.00 avg rating — 0 ratings
Rate this book
Clear rating
Toetssteen, 'n geintegreerd...

0.00 avg rating — 0 ratings
Rate this book
Clear rating

* Note: these are all the books on Goodreads for this author. To add more, click here.

Quotes by D.Z. van der Berg  (?)
Quotes are added by the Goodreads community and are not verified by Goodreads. (Learn more)

“Brad Pitt’s tattoo of ‘Rumi’ is not a Rumi quotation at all … and may be translated as follows: ‘verby anders glo en Islam, lê ’n sandvlak. Daar heers ons verlang in daardie tussenvlak, die mistikus sal biddend sak omdat hy daar anders glo, nog geloof is daar nog ’n baar”
D.Z. van der Berg, Rumi: Liefdesverse en aanhalings



Is this you? Let us know. If not, help out and invite D.Z. to Goodreads.