Elsa Joubert
Born
in Paarl, South Africa
October 19, 1922
Died
June 14, 2020
Genre
|
Die Swerfjare van Poppie Nongena
—
published
1978
—
35 editions
|
|
|
Spertyd
—
published
2017
—
8 editions
|
|
|
Die reise van Isobelle
—
published
1995
—
13 editions
|
|
|
Ons wag op die kaptein
—
published
2005
—
6 editions
|
|
|
Reisiger
—
published
2009
—
4 editions
|
|
|
Missionaris
—
published
1988
—
6 editions
|
|
|
Bonga
|
|
|
Twee vroue
—
published
2006
—
2 editions
|
|
|
'n Wonderlike Geweld
|
|
|
Gordel van smarag: 'n reis met Leipoldt
—
published
1997
|
|
“Ek sit my kop in my hande en probeer stil word, stiller en stiller, en die dun vliesie, die onsigbare bindende weefsel om die deel van my brein wat my geheue bymekaarhou, wat my in staat stel om op die hede te bly fokus, begin deurskif – emosie laat dit maklik gebeur – en deur die draderige openinge begin herinnering deurkom, helende herinnering, stadig, in groot detail, langsaam, daar is nie haas nie, dit moet stewig opgebou word. Hieruit kom selfheling.”
― Spertyd
― Spertyd
“Daar is ’n dun skilletjie om ons brein wat ons in die hede anker. Maar soos ’n mens oud word, kom daar skeurtjies in die skil, soos ’n ou laken skif. Dan stroom die verlede daardeur, ontydig of nie. Dis hoekom oumense deurmekaar raak, of hulle konsentrasie swak word, of hulle dinge soos sleutels verloor.”
― Spertyd
― Spertyd
“Dié tyd kom vir ons ook nader. En ons weet so min.” Sy antwoord baie sag: “Sy moet oorstap oor die rivier, maar sy sal nie weet waar sy is voor sy nie daar is nie. Dit hinder my nie dat ons nie weet nie.”
― Spertyd
― Spertyd
Topics Mentioning This Author
| topics | posts | views | last activity | |
|---|---|---|---|---|
| Great African Reads: * Bingo Challence 2020 | 28 | 79 | Dec 31, 2020 01:48PM | |
| Around the World ...: South Africa | 44 | 1163 | Jan 08, 2025 05:07PM | |
| Around the World ...: Angola | 10 | 470 | Mar 08, 2025 07:15PM | |
| Reading the 20th ...: Women in Translation | 168 | 94 | Aug 12, 2025 03:55PM |




















