Ek het lank terug 'n boek gelees, maar kan nie die titel onthou nie. Help asb! > Likes and Comments

Comments Showing 1-5 of 5 (5 new)    post a comment »
dateUp arrow    newest »

message 1: by Bambi (new)

Bambi Vergete titels? Maar onthou die storie, dalk kan iemand help!

Ek het baie lank gelede 'n storie boek gelees, ek kan nie die titel of die skrywer onthou nie, maar onthou gedeeltelik die storie. Die man karakter se naam was Markus, en hy was 'n speurder wat besig was met 'n saak. Hy was versteek in 'n hut in die bos op 'n plaas, en dis waar die meisie hom ontdek het. Sy het gaan wandel, en het per ongeluk op sy hut afgekom.

Ken iemand die storie?


message 2: by Leo (last edited Sep 13, 2025 10:39AM) (new)

Leo Anthony Jammer, ek ken nie daardie boek nie. Ek sien dat jy sukkel om lede te kry. Dit lyk nie of daar enige ander Afrikaanse lesersgroepe hier is nie, wat ek verbasend vind! Miskien kan jy oorweeg om op die Nederlandse groep te adverteer? https://www.goodreads.com/group/show/...
Of op die Suid-Afrikaanse leesgroep https://www.goodreads.com/group/show/...


message 3: by Leo (last edited Sep 16, 2025 02:41AM) (new)

Leo Anthony Ek is Leo. Ek is nie oorspronklik van Suid-Afrika nie, maar ek het oor die jare in Suid-Afrika gewoon, gewerk en gestudeer. Ek was geïnspireer om 'n boek oor my jare in Engels te skryf, *

Ek is van Grieks-Engels-Ierse afkoms, en daar is 'n bietjie Afrikaans, Nederlands en Iers onder my onmiddellike en onmiddellike familie.

So as die komplekse wisselwerking van familieverhoudings teenoor die vreugde van reis en ontdekking gestel word, dan dink ek jy sal my klein memoires oor die jare geniet, maar hoofsaaklik in die middel-2010's.

Daar is verskeie mense in hierdie boek wat nie bewus is van die publikasie daarvan nie en waarskynlik so sal bly. Tog sal dit lekker wees as een of twee van hulle bewus sou word dat dit bestaan ​​en dat hulle deel van die storie is!

https://www.takealot.com/herbesoek-aa... (boek)
https://www.amazon.com/dp/B0CW1JWRLJ (ebook)
https://www.smashwords.com/books/view... (ebook free)
https://books.apple.com/us/book/herbe...


message 4: by Bambi (new)

Bambi Leo wrote: "Jammer, ek ken nie daardie boek nie. Ek sien dat jy sukkel om lede te kry. Dit lyk nie of daar enige ander Afrikaanse lesersgroepe hier is nie, wat ek verbasend vind! Miskien kan jy oorweeg om op d..."

Baie dankie, ek waardeer jou hulp. Ja, ek was net so verbaas om gladnie een Afrikaanse groep op Goodread te kry nie, daarom dat ek toe besluit het om een te maak.


message 5: by Bambi (new)

Bambi Leo wrote: "Ek is Leo. Ek is nie oorspronklik van Suid-Afrika nie, maar ek het oor die jare in Suid-Afrika gewoon, gewerk en gestudeer. Ek was geïnspireer om 'n boek oor my jare in Engels te skryf, *

Ek is va..."


Baie dankie Leo, ek waardeer jou deel. Sal defnitief daarna kyk. Altyd interessant om 'n stukkie geskiedenis van iemand anders te lees.

My naam is Bambi, 'n noem naam van kleintyd af. Ek bly in Namibië, en boer tans saam met my pa. Ons is juis besig om aartappels te oes, daarom dat ek nie so aktief op Goodreads is nie. Oes tyd verg al jou tyd!


back to top