Raakweginboeke
Raakweginboeke asked Didi Potgieter:

Hallo Didi, ek sal graag wil weet waar jy aan jou idee vir As dit Proe soos Liefde gekom het? Ek het die storie baie geniet.

Didi Potgieter Ek was een aand besig om kos te maak en toe besef ek net hoeveel ek dink in die proses - en toe dink ek sommer 'n heldin en storie vir haar ook uit.

About Goodreads Q&A

Ask and answer questions about books!

You can pose questions to the Goodreads community with Reader Q&A, or ask your favorite author a question with Ask the Author.

See Featured Authors Answering Questions

Learn more