Behoeftes Quotes

Quotes tagged as "behoeftes" Showing 1-1 of 1
Juliana Coetzer
“Jy mag aanspraak maak op ’n huwelik waarin jou behoeftes bevredig word. Dit is nie selfsug nie, dit is selfagting. Dit beteken jy ken jouself en weet wat vir jou goed is. Dit getuig van aanvaarding van jou behoeftes. Maar wat doen jy as dit nie in die vermoë van jou man is nie? Wat as hy nie kan nie? Waarvoor wag jy dan?”
Juliana Coetzer, Oorkant jou: 'n Verhaal uit die binnekamer