Karakters Quotes
Quotes tagged as "karakters"
Showing 1-1 of 1
“As sy konsentreer op ander se liefdesverhale, vergeet sy dalk van haar eie lewe wat op maniere uitgedraai het waarvan sy nooit sou kon droom nie. Haar lewe klink soos fiksie waarin die werklikheid woon.
Sy laat die Kindle op haar bors rus, lê met haar hande agter haar kop terug en wonder oor feit en fiksie. Haar lewe, die moontlikhede van ongeleefde lewens waar ’n klein keuse iewers haar lewenstroom elders heen laat kronkel het. Wat sou onder die oppervlak van die alternatiewe wees, wat sou kon wees? Bestaan dit iewers? Wie is die karakters wat haar op hierdie onbetreë paaie sou inwag? Bestaan hulle of is hulle fiktief? In watter wêreld leef ons eintlik?”
― Oor en weer

All Quotes
|
My Quotes
|
Add A Quote
Browse By Tag
- Love Quotes 102k
- Life Quotes 80.5k
- Inspirational Quotes 77k
- Humor Quotes 45k
- Philosophy Quotes 31.5k
- Inspirational Quotes Quotes 28.5k
- God Quotes 27k
- Wisdom Quotes 25k
- Romance Quotes 25k
- Truth Quotes 25k
- Poetry Quotes 24k
- Life Lessons Quotes 23k
- Quotes Quotes 21.5k
- Death Quotes 21k
- Happiness Quotes 19k
- Hope Quotes 19k
- Faith Quotes 18.5k
- Inspiration Quotes 18k
- Spirituality Quotes 16k
- Motivational Quotes 16k
- Relationships Quotes 16k
- Religion Quotes 15.5k
- Life Quotes Quotes 15.5k
- Writing Quotes 15k
- Love Quotes Quotes 15k
- Success Quotes 14k
- Motivation Quotes 14k
- Time Quotes 13k
- Science Quotes 12.5k
- Motivational Quotes Quotes 12k