Status Updates From The Expedition to the Baoba...
The Expedition to the Baobab Tree by
Status Updates Showing 1-30 of 106
lethe
is on page 78 of 109
Dit is asof ons almal droommense geword het in 'n oorgang na wat weet ons nie. Die dae vou oop en gaan toe, die een na die ander. (p. 78)
— Mar 22, 2023 09:46AM
Add a comment
lethe
is on page 51 of 109
Hoe lank is die lewe van die mens? Van knipoog tot knipoog van die weerlig. Van die voller swel van die druppel tot sy val. So lank is die lewe van die mens. Van skuif tot skaakmat. (p. 46)
— Mar 19, 2023 06:33AM
Add a comment






















