Die boek bevat talle vreemde realiteite wat ek vervreemdend gevind het - ver verwyderd van die alledaagse. Die titel het my gefassineer en ek het 'n verwagting daarom gebou wat toe nie ooreengekom het met die boek nie - dit het my leeservaring beinvloed. Soos alle boeke deur Ingrid, laat dit jou met baie stof tot nadenke. Ek sal dit beslis aanbeveel as 'n verruimende ervaring, maar nie vir lekker-lees nie.
— Nov 01, 2014 03:38AM
Add a comment