Erna’s Reviews > Die aanspraak van lewende wesens > Status Update

Erna
Erna is on page 100 of 356
Die boek bevat talle vreemde realiteite wat ek vervreemdend gevind het - ver verwyderd van die alledaagse. Die titel het my gefassineer en ek het 'n verwagting daarom gebou wat toe nie ooreengekom het met die boek nie - dit het my leeservaring beinvloed. Soos alle boeke deur Ingrid, laat dit jou met baie stof tot nadenke. Ek sal dit beslis aanbeveel as 'n verruimende ervaring, maar nie vir lekker-lees nie.
Nov 01, 2014 03:38AM
Die aanspraak van lewende wesens

flag

No comments have been added yet.