Op bladsy 36 van Leo deur Deon Meyer is ek ietwat verbaas deur die deernisvolle beskrywing van Solastalgia, wat opduik so half asof dit 'n nagedagte is... maar dit bloei deur elke daaropvolgende paragraaf soos 'n gapende wond. Miskien is dit tog oral te bespeur vir diegene van ons wat weet hoe dit voel, wat nog kan luister, kyk én sien, hoe 'n gewonde wêreld voor ons oë doodbloei.
Still....Surprised by Solastalgia.
— Sep 22, 2024 04:15AM
Add a comment