Emma Van’s Reviews > Frozen Over > Status Update
Emma Van
is on page 13 of 334
Zach is so funny. Ek highlight so baie want dis soooo funny. Amie kan in n bos in neek - ek hou nie van haar nie en sys gross
— Apr 06, 2025 12:11AM
Like flag
Emma’s Previous Updates
Emma Van
is 47% done
Is dit net ek of wanneer die karakters saam slaap is die boek boring daarna? Idk dos net soos, dit voel asof die hele storie lyn net verdwyn en dan raak dit n porno? Kyk ek loveeeeee die tension maar na die tyd is dit bietjie weird.
Amie suck en Luke suck
Zach en Luna is cute, maar ek dink Amie gaan iewers in pop
— Apr 06, 2025 11:56AM
Amie suck en Luke suck
Zach en Luna is cute, maar ek dink Amie gaan iewers in pop

