C.S.’s Reviews > War: The Definitive Visual History > Status Update
Like flag
C.S.’s Previous Updates
Comments Showing 1-16 of 16 (16 new)
date
newest »
newest »
message 1:
by
Jacques
(new)
Nov 06, 2012 03:48AM
Aha, progress! ;P
reply
|
flag
Ja , nadat ek Gesk. skryf lees ek oor nog Geskiedenis. Maak nie sin maar dis nie eintlik 'n werk vir my om oor Geskiedenis te lees nie.
Ek self kan net eintlik oor Gesk in my 'free-time' lees as ek genoeg stamina het vir dit, so eintlik maar net tydens die vakansie. ;)
BTW, vir ingeval jy nie op Facebook dit sien nie: Veels geluk met jou verjaarsdag, Ou Faan! Ek moet nog 'n gepaste geskenk vir jou êrens uitsnuffel... ;P
Dit is nou natuurlik as jy nie uitvind dat ek net 'n construct van jou mind is nie! Dat jou verwoeste psige my karakter uitgedink het nadat jy alleen in die Afrikaanse klas gaan sit het daai eerste keer - desperaat vir 'n vriend! MUHAHAHAHAHAHA...!...Ahem. Okay, sien jou dan! ;)
Dis heel moontlik dat ek jou uitgedink in die desperaatheid om een of ander kontak met 'n mens te hê. Dan is daar baie meisies by die universiteit wat ook jou as 'n "construct" van verbeelding het want elke keer wanneer ek daar loop groet hulle die "Jacques" ;? Construct of nie, sien jou hopelik later ;>0
:::::::::::: ENTER THE MATRIX ::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::
::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::