C.S.’s Reviews > Dreamsongs: Volume I > Status Update

C.S.
C.S. is on page 62 of 720
Feb 27, 2013 06:01AM
Dreamsongs: Volume I (Dreamsongs, #1)

flag

C.S.’s Previous Updates

C.S.
C.S. is on page 530 of 720
Mar 19, 2013 02:59AM
Dreamsongs: Volume I (Dreamsongs, #1)


C.S.
C.S. is on page 391 of 720
Mar 14, 2013 12:27PM
Dreamsongs: Volume I (Dreamsongs, #1)


C.S.
C.S. is on page 301 of 720
Mar 07, 2013 06:05AM
Dreamsongs: Volume I (Dreamsongs, #1)


C.S.
C.S. is on page 215 of 720
Mar 04, 2013 12:13AM
Dreamsongs: Volume I (Dreamsongs, #1)


Comments Showing 1-50 of 50 (50 new)

dateUp arrow    newest »

Jacques Het toe Vol 2 in die hande gekry! Dit suck effens dat die edisie wat ek gekry het nie van daai cool woodcut prints in het nie. :'(


message 2: by C.S. (last edited Feb 28, 2013 03:23AM) (new) - rated it 5 stars

C.S. Ek het volume 2 van Dreamsongs baie geniet. Dit wys George se verskeie pogings om 'n wêreldbekende skrywer te word in die verskillende genres en media. Ek dink nie die weergawe wat ek gelees het, het wel woodcuts in gehad nie ;0


Jacques Ja, het al die 'Tuf Voyaging' stories klaar gelees. Dis cool, maar nie so wonderlik soos wat my een vriend vir my gesê het dit is nie. Hy het gedink dit is die beste GRRM kortverhaal reeks, maar ek dink van sy stories in Vol 1 is sovêr vir my nog die beste.

Hoe vêr is jy nou al in Vol 1? Wat is sovêr jou gunsteling storie?


C.S. "A Song for Lya" was tot dusver my gunsteling storie. Dit is langer as baie van die ander stories in Dreamsongs en dit maak dit moontlik vir George R. Martin om die interessante storie meer uit te brei. Dit is 'n storie meer oor die karakters as oor die Sci-Fi agtergrond en dit werk in die storie.

Die Tuf stories is snaakse, vermaaklike stories maar was nie die beste storie vir my in Dreamsongs Vol. 2 nie. Vir my was Hedge Knight die beste storie in Vol. 2.


Jacques Wat dink jy van daai ander "Wraith World" storie in vol 1? Is jy al daar? En hoe is die Wild Cards stories? Dink daar is mos een of twee ingesluit by vol 2...


message 6: by C.S. (last edited Mar 07, 2013 06:04AM) (new) - rated it 5 stars

C.S. Die Wraith World storie is baie goed, die storie probeer te illustreer dat daar moet nog misterie oor wees in die wêreld om dit interessant te hou. Wetenskap alleenlik kan nie al die behoeftes van die mens bevredig nie. Op die oomblik is ek nou besig met "The Stone City" en ek geniet die storie nog meer as Wraith World eintlik :>0


Jacques Wil nog graag weet wat jy gaan dink van 'Sandkings' wanneer jy daar uitkom - het mos vir jou gesê hoe dit my uit gefreak het. Dis nou regte horror daardie...


message 8: by C.S. (last edited Mar 10, 2013 09:21AM) (new) - rated it 5 stars

C.S. Ek sal vir jou my opinie van Sandkings gee wanneer ek uiteindelik by dit uitkom. Ek sal Sandkings in die middel van die nag op my eie lees om die effek nog meer intens te maak ;>0


Jacques See that you do! ;) Rivers of blood, plaugues and swarms of locusts if you don't! ;P


message 10: by C.S. (new) - rated it 5 stars

C.S. Sounds riveting! Ek sal definitief moet probeer om vrye tyd te maak om Sandkings te lees.


Jacques OR ELSE!!!


message 12: by C.S. (new) - rated it 5 stars

C.S. Or else what!? Miskien moet ek liewers nie weet nie ;0


Jacques Or ELSE, you'll be walking, all peaceful like, in the mall. You'll try on a hat - IT' WON'T SUIT YOU! POW!


message 14: by C.S. (new) - rated it 5 stars

C.S. I don't like hats! So you won't trick me in that way, hahaha! El Psy Congroo ;)


Jacques Terminus Est!

Btw, het gister 'n R50 'Wild Cards' boek gekoop in Bargain Books - 'Fort Freak.' Dit was dalk 'n dom aankoop aangesien ek nie seker is of die vorige boeke (dink dis omtrent die laaste in die reeks) eerste gelees moet word nie, en of dit maar net 'n los versameling van 'Wild Cards' stories is nie. :'(


message 16: by C.S. (new) - rated it 5 stars

C.S. Nee, niks George R.R. Martin is 'n slegte koop nie. Dis 'n koop vir die toekoms. Jy kan miskien die ander boeke deur Kalahari.net koop as jy later dit in die hande wil kry.


Jacques Arg, nee. Moet eers 'Fevre Dream' en 'Dying of the Light' kry, anders kom ek nooit daarby uit nie. ;)

En waar is jy more (Vrydag) rond om 12:00 en 13:00? Ek het klas dan, so dalk kan ek sommer vir jou die boek dan êrens gee?


message 18: by C.S. (last edited Mar 22, 2013 09:36AM) (new) - rated it 5 stars

C.S. Jammer, ek het eers Vrydag 18:30 omtrent op Goodreads gegaan. Ek sal jou seker Maandag of Dinsdag die Dreamsongs Vol.1 terug gee, dan kan ons alles uitwerk. Ek was in elk geval nie Vrydag by die Universiteit nie.


Jacques O ja, damn jy het mos vir my gesê. 3:D Maar okay, ons doen dit dan Maandag!


message 20: by C.S. (new) - rated it 5 stars

C.S. Wanneer ek jou weer sien ;>0


Jacques Seker dan Woensdag? Ten minste voor die Studiebreek darem...?


message 22: by C.S. (new) - rated it 5 stars

C.S. Seker dan Woensdag,ja. Jammer-die paar dae is nogals baie besig. Die werk oorweldig my vir 'n kort tydjie.


Jacques Been there, brother. Solidarity! :P


message 24: by C.S. (new) - rated it 5 stars

C.S. Solidarity! Gelukkig is dit nou ten minste vakansie. Het jy die nuwe NAG gekry? Assassins Creed 4 Black Flag is op die voorblad.


Jacques Nog nie, damn. Oh wel, moet seker vinnig winkel toe loop vandag of iets... :'(


message 26: by C.S. (last edited Mar 29, 2013 07:38AM) (new) - rated it 5 stars

C.S. Die maand se NAG is relatief dik. Dis 102 bladsye dik ! :>0 Paar belangrike reviews ook.


Jacques Het hom toe gekry, ja. Wat dink jy van die nuwe Bungie studios game 'Destiny?'


message 28: by C.S. (last edited Mar 30, 2013 01:47PM) (new) - rated it 5 stars

C.S. Dit lyk baie goed. Het 'n hele paar videos gekyk van Destiny en ek moet se die konsep is seker een van die mees ambisieuse speletjie projekte wat op die oomblik aan gewerk word. 'n Speletjie waar mens jou eie ruimtetuig het, dit kan toerus soos mens wil en van planeet na planeet kan gaan. Sluit my in!


Jacques Sign me up, Sonny-Jim, Sonny-Boy, Sonny-Lad! Die concept art en v.d. alpha footage lyk nogals goed! Daai groot, wit "Traveller" is nogals intriguing ook... ;)


message 30: by C.S. (new) - rated it 5 stars

C.S. Ons kan dan altwee die game kry wanner dit arriveer en saamwerk in die speletjie om rykdom en faam te kry. Ons sal bekend staan as die "Deadly Duo of Destiny". Sal definitief meer wil leer oor die storie van die speletjie en die musiek van die speletjie is blykbaar ook manjifiek.


Jacques Ja, behalwe dat dit console only is en op Plays Station 4 of iets gaan wees, ek dink. :'( Maar ja, ek gaan seker op die ou end al die boeke wat heel waarskynlik oor die reeks sal verskyn bestel en SO my Destiny fix bevredig... :'(


message 32: by C.S. (new) - rated it 5 stars

C.S. Ek dink Destiny gaan op die Plyatation 4 en die volgende Xbox wees. Miskien verlei Destiny jou na die Console kant toe en jy koop miskien 'n "next-gen console" ;.0 Deesdae is daar so baie ekstra memorobilia wat veskyn wanneer 'n speletjie uitgebring word-boeke, standbeeltjies ens. Alles om ons geld uit ons beursies uit te kry.


Jacques Ha! Met watse geld! Al my geld gaan in boeke en ice tea in, op die oomblik... :/


message 34: by C.S. (new) - rated it 5 stars

C.S. Is seker waar. As die waarde van boeke en ice tea wel skielik styg dan sit jy op 'n goudmyn.


Jacques Nee, wanneer bome uitgeroei is en die biosfeer so beskadig is dat geen vatbare lewensvorme meer kan bestaan op die aarde nie, en wanneer mensdom in bubbles lewe gaan dit BAIE meer werd wees as wat ek dit oor 'n paar jaar verkoop. Dink net hoe waardevol papier gaan wees? En nie eers te praat van 'n legendary luxury beverage nie... ;P


message 36: by C.S. (last edited Apr 10, 2013 07:09AM) (new) - rated it 5 stars

C.S. Ongelukkig in die omstandighede wat jy beskryf het is die wereld merendeels vernietig en jy sal nie jou rykdom so baie geniet nie. Daar sal ook ongelukkig nie 'n ekonomie wees wat die "Gaming Industry" sal kan ondersteun nie en dus sal ons ou games oor en oor speel ;/


Jacques Ek dink weer daar sal 'n vibrant post-apocalypse gaming scene wees, maar okay. ;P


message 38: by C.S. (new) - rated it 5 stars

C.S. As jy bedoel met "gaming" mense wat uitgaan in groepe om zombies te gaan jag dan ja, daar sal seker "gaming" wees . "Real life gaming" ;)


Jacques Ja, dan kry mens mense soos Yahtzee Croshaw wat videos daarvan gaan maak en die performance review, of iets. ;)


message 40: by C.S. (new) - rated it 5 stars

C.S. Ek dink nie reviewers sal 'n baie lang lewensverwagting hê in die scenario nie. Die trauma van om die "games" jaar na jaar te review sal te veel wees :>0


Jacques Ja maar mense soos Yahtzee Crowshaw het al klaar 'n paar bolts los in sy kop, so... ;)


message 42: by C.S. (new) - rated it 5 stars

C.S. In 'n goeie manier 'n paar "bolts" los wat dit interessant maak om die resensies te kyk ;>0


Jacques Hy's barking mad. Just like little old MEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEE...!:D


message 44: by C.S. (new) - rated it 5 stars

C.S. Ek weet in elk geval nie dat daar is rêrig iets wat mens "normaal" kan noem wat bestaan as 'n konsep nie. Elke persoon verskil in sy/haar eie manier en wat een samelewing normaal of "sane" beskou sal 'n ander samelewing as malligheid beskou. Dis maar net my mening ;)


Jacques ...Political correctness gone MAD!


message 46: by C.S. (last edited Apr 23, 2013 05:14AM) (new) - rated it 5 stars

C.S. "Political correctness" kan nie mal gaan nie-dit hou net aan beweeg teen 'n konstante spoed in die middel baan ;0


Jacques Okay, okay. Wat van die feit dat die Britse goeverment (of wie okal hierdie tipe tos uitdink) gesê het dat "Fairy Lights" klink soos 'n lelike term vir 'n gay man, so toe verander hulle die ofisieële naam na "Pooflanterns" toe. Daai is "Poof" (hello!) en "Lanterns." :/


message 48: by C.S. (new) - rated it 5 stars

C.S. Dit is gewoonlik die Britte wat oorboord gaan met die "political correctness". Mens kan seker 'n bietjie te veel PC raak. Gewoonlik te veel van enigiets is 'n slegte ding ;0


message 49: by Jacques (last edited Apr 26, 2013 02:08AM) (new) - rated it 4 stars

Jacques Ja nee kyk, en daai comment van jou is 'n goeie voorbeeld van 'n tipiese Ou-Faan-Politically-Neutral-Response (OFPNR). ;P


message 50: by C.S. (last edited Apr 27, 2013 03:15AM) (new) - rated it 5 stars

C.S. Ja, ek was bewus van die feit dat ek op daardie oomblik 'n politiese korrekte antwoord gegee het. Dit is hoekom ek die glimalg gesig aan die einde gesit het.

Die link vir die intro van die Batman Animated Series wat jy gesê het jy nog nie gesien het nie sit ek sommer hier, wat baie mense sê die beste Batman media produk ooit is. Die program het uitgekom voor die "future" Batman program(genoem Batman Beyond) wat ek dink jy het gesê jy het gekyk : http://www.youtube.com/watch?v=v5nB2O...


back to top