C.S.’s Reviews > The Romans: From Village to Empire: A History of Rome from Earliest Times to the End of the Western Empire > Status Update

C.S.
C.S. is on page 18 of 585
Mar 20, 2013 07:04AM
The Romans: From Village to Empire: A History of Rome from Earliest Times to the End of the Western Empire

flag

C.S.’s Previous Updates

C.S.
C.S. is on page 344 of 585
Apr 15, 2013 02:04AM
The Romans: From Village to Empire: A History of Rome from Earliest Times to the End of the Western Empire


Comments Showing 1-12 of 12 (12 new)

dateUp arrow    newest »

message 1: by Jacques (new)

Jacques Hierdie boeke lyk mos vrek cool! Jy leer soos alles in diepte van al die kulture wat ons gedoen het in AK voorgraads...


message 2: by C.S. (last edited Mar 22, 2013 09:19AM) (new) - rated it 4 stars

C.S. Die boeke wat ons in Antieke Kulture Honneurs lees is die soort boeke wat ek in elk geval in my vrye tyd sou lees. Dit voel nie vir my soos werk om die boeke te lees nie ;)


message 3: by Jacques (new)

Jacques Ja nee kyk. Maar wanneer het jy gesê skryf julle daai toets? Nou nie die een waar jy moet jou eie informasie kry en 'n vraag beantwoord nie - die ander een, met al hierdie voorgeskrewe menere as jou studie-maatjies. ;)


C.S. Die "groot" toets met die voorgeskrewe boeke is gelukkig eers vir die einde van Junie. Dit gee vir my ten minste tyd om elke boek deeglik deur te lees.


message 5: by Jacques (new)

Jacques Liewers jy as ek. Dit klink nogals daunting om 'n toets te skryf vanuit 3 voorgeskrewe menere. :O Is dit oopboek? Seker nie...

En sterkte met vandag se navorsingsvraag-dingetjie!


C.S. Sover as wat ek weet is die toets van die voorgeskrewe boeke nie oopboek nie. Ek was basies van 10:30 gister tot omtrent 13:00 vandag besig met die navorsing taak. Dis hoekom ek nie McDonalds to kon gaan saam met jou en Herman nie ;0


message 7: by Jacques (new)

Jacques Wel ten minste kan jy vir eers bietjie afvat, of hoe? ;)


C.S. Ja, nou na die intens periode van werk is daar 'n periode van rus gelukkig. Ek dink die lektore hou heimlik van om skielik en gelyktydig werk op die studente te gooi.


message 9: by Jacques (new)

Jacques Want hulle is in cahoots met die Beast? I knew it...


message 10: by C.S. (last edited Mar 29, 2013 07:36AM) (new) - rated it 4 stars

C.S. Watter Beast verwys jy na? Verwys jy miskien na die X-Men karakter? :0 Het die lektore ssam gewerk met hom, want hy is nogals slim.

http://en.wikipedia.org/wiki/Beast_(c...


message 11: by Jacques (new)

Jacques Uh-huh. Ek meen die ander een. jy weet, die lelike een. Die een met die vistigial tail en horings? Met die nasty pronged fork en slegte fashion sense...? ;P


message 12: by C.S. (new) - rated it 4 stars

C.S. Ek hoop hulle is nie "in cahoots" met daardie Beast ;0 Party studente sal wel kla dat dit voel of die lektore wel is.


back to top