Chanel’s Reviews > Midnight Sun > Status Update

Chanel
Chanel is 18% done
Aug 24, 2020 02:51AM
Midnight Sun (The Twilight Saga, #5)

flag

Chanel’s Previous Updates

Chanel
Chanel is 72% done
Sep 14, 2020 01:09AM
Midnight Sun (The Twilight Saga, #5)


Chanel
Chanel is 40% done
Aug 28, 2020 02:18AM
Midnight Sun (The Twilight Saga, #5)


Comments Showing 1-3 of 3 (3 new)

dateUp arrow    newest »

message 1: by Danika (new) - added it

Danika Minnaar What! Kan nie glo wat my oë sien nie! Ek onthou jy het gesê jy het weer die Twilight Saga probeer lees as volwassene, maar kon dit nie stomach nie :D haha, laatweet bietjie hoe hierdie is, hy is op my TBR lys maar ek was onseker...


Chanel Hahha omw 2 peas in a pod... hy het moeilik begin. Ek dink steeds dit fokus meer op n tiener “audience”, maar hoe verder ek in die boek in beweeg hoe meer kan ek onthou hoekom ek daarvan gehou het. Ek dink die wakker so bietjie nostalgie en dis vir my genoeg om hom klaar te lees. Dit voel kompleet of ek weer in my koshuis kamer sit en lees, soms is die nostalgie die storie self...

So all and all sal ek se jy kan hom n go gee as jy ook n twilight fan was. Hgd nog met julle daai kant?


message 3: by Danika (new) - added it

Danika Minnaar Oeh ek was 'n groot twilight fan toe ek net uit skool uit is... Die boeke, nie noodwendig die flieks nie. Maar toe is ek bang ek het dit bietjie ontgroei, want met die laaste paar YA boeke wat ek gelees het, het ek begin besef ek is dalk besig om die genre te ontgroei.

Maar as jý sê dis die moeite werd, gaan ek dit 'n go gee! Dit gaan goed met ons hierdie kant. Alles begin so staaaadig maar seker terugkeer na normaal, of 'n nuwe tipe normaal.


back to top